Die mikroanatomie en histochemie van die ganglion nodosum en vagussenuwee by Gallus domesticus

Loading...
Thumbnail Image
Date
1980-12
Authors
Van der Linde, Gideon Petrus
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
Afrikaans: Die mikroanatomie, topografie, normale ligmikroskopie, histochemie (insluitende fluoressensie) asook ultrastruktuur van die voël (Gallus domesticus) ganglion nodosum is ondersoek in 13 klinies gesonde wit Leghorn hane. Na aanleiding van resultate is tot die gevolgtrekking gekom dat 3 tipes neurone voorkom, hoofsaaklik gebaseer op die Nissl-patroon varierend van vorm en verspreiding in die ganglion. Neurone word omring deur kerne van skedeselle met 'n GLER buisstelsel. Histochemiese data toon 'n positiewe RNA Nissl-liggaam reaksie asook noradrenalien op Nissl - liggame. Moontlike katesjolamines, serotonien en proterenhormoonkomplekse kom voor in senuvesels en neurone. Meer breë as smal gemiëlineerde senuvesels omring deur Schwannselle is teenwoordig.
Description
Keywords
Vagus nerve, Histochemistry, Autonomic ganglia, Dissertation (M.Sc. (Zoology and Entomology))--University of the Free State, 1980
Citation