The long-term psychological consequences of parental divorce on young single adults

Loading...
Thumbnail Image
Date
2001-11
Authors
Mallaby, Diane Catherine
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The divorce rate in modern western society is steadily on the rise and has reached alarming proportions. As divorce is a major disruption of the family unit and often occurs when children are at a young and vulnerable age, many researchers are concerned about the psychological impact that divorce has on these children, and have questioned how they are affected by this disruption in their families. Until recently, however, there has not been much research on how it influences them in their own adulthood, particularly as they confront the specific developmental stages of late adolescence and early adulthood and the psychological tasks involved in these stages. In light of this information, the present study focussed on the experiences of adult children of divorce in order to have a better understanding of their adjustment and the long-term effects of divorce. It examined how divorce affected their progression through Erickson's identity and intimacy stages, concentrating along several measures of adjustment including self-esteem, general life satisfaction, attitudes towards marriage, love styles, and sexual attitudes and behaviour. It was suggested that young adults from divorced homes would have lower self-esteem, less general lifesatisfaction, different love styles, and more liberal sexual attitudes and behaviour. The research sample comprised of 200 young adults from across South Africa who were randomly selected, and volunteered to participate in this study. The divorce group consisted of 100 single young adults from divorced parents, while the married group consisted of 100 single young adults [Tom married parents. The data was gathered by using a biographical questionnaire and five selfreport questionnaires, and subjects who volunteered to participate completed the questionnaires, consisting of questions regarding biographical information, self-esteem, general life satisfaction, attitudes towards marriage, love styles and sexual attitudes and behaviour. The two groups were then compared along these measures of adjustment. The Hotelling 'P-rest for independent groups was used for this purpose and was done with the help of the BMOP P30-programme (Dixon, 1985). The results of this study indicated that there were significant differences across four of the measures. It was indicated, that compared to young adults from married parents, young adults from divorced parents were significantly more negative in their attitudes towards marriage and significantly less altruistic (agapic love) in their love styles than young adults from married parents. Furthermore the results indicated that young adults from divorced parents were significantly more liberal in their sexual attitudes regarding petting and sexual intercourse than young adults from married parents. There were also differences along several of the other measures of adjustment, although they were not statistically significant. These differences indicated that young adults from divorced parents had slightly lower self-esteem, slightly less general life satisfaction, different love styles, and slightly more liberal sexual behaviour compared to those from married parents. The implications of this were that young adults from divorced homes faced certain challenges regarding identity and intimacy issues and had their own set of beliefs and expectations in intimate relationships. It was suggested that practitioners working with young adults from divorced parents identify divorce-related processes obstructing or complicating their adjustment and development. Furthermore, it was suggested that they have an accurate and detailed understanding of young adults' beliefs and behaviours regarding current relationships, as well as information regarding the events and emotional climate surrounding the divorce. An understanding of the possible influence of past events would also prove beneficial to young adults entering intimate relationships of their own. It was especially important for young adults entering marriage to identify any assumptions and expectations regarding marriage. It was suggested that they learn to assess these important process dimensions and to utilise the available therapeutic interventions and programmes that would assist them in their own intimate relationships.
Afrikaans: Westerse samelewings gaan steeds gebuk onder stygende egskeidingstatistieke met hartverskeurende gevolge. Egskeidings bly steeds die belangrikste faktor wat gesinsverbrokkeling in die meeste Westerse lande veroorsaak. Navorsers is steeds bekommerd oor die psigologiese gevolge wat egskeiding vir kinders in hou, veral dié kinders wat op 'n jong en kwesbare ouderdom daaraan blootgestel is. Tot onlangs toe was daar weining navorsing beskikbaar t.o.v. die psigologiese impak op jong adolessente, wie se ouers gedurende hul kinderjare geskei is, en meer spesifiek wat die impak op hul sielkundige ontwikkelingsstadia en die ontwikkelingstake tydens hierdie stadia sou wees. In die lig van bogenoemde is die fokus van die navorsingstudie om die belewenisse en ervarings van "volwasse kinders" wat tydens hul kindeljare aan egskeiding blootgestel is, te bepaal. Die doel was om insig met betrekking tot hul aanpassing, sowel as die langtermyn gevolge van die egskeiding, te verkry. Die studie ondersoek ook in watter mate die egskeiding van die jong adolessent se ouers vordering gedurende die identiteits- en intimiteitsstadia van Erickson beïnvloed. Klem is veral gelê op die volgende aanpassingsaspekte: selfbeeld, algemene lewenstevredenheid, houdings teenoor die huwelik, liefdesstyle en seksuele houdings en gedrag. Die hipotese is gestel dat jong volwassenes met geskeide ouers 'n swakker selfbeeld en 'n laer algemene lewenstevredenheid sou openbaar, verskillende liefdesstyle sou handhaaf en 'n meer liberale seksuele houding en -gedrag sou hê. Die navorsingsteekproef het uit 200 jong Suid-Afrikaanse volwassenes bestaan wat vrywillig en ewekansig by die ondersoek betrek is. Die 'egskeidings' -groep het uit 100 enkel jong volwassenes bestaan wat aan die egskeiding van hulouers gedurende hul kinderjare blootgestel is, terwyl 100 jong volwassenes met getroude ouers die' getroude' -groep verteenwoordig het. Die data is versamel deur middel van 'n biografiese vraelys en 5 self-terugvoer vraelyste. Die respondente wat aan die studie deelgeneem het, het die vraelyste voltooi wat bestaan het uit vrae betreffende biografiese inligting, selfbeeld evaluering, algemene lewenstevredenheid, houding teenoor die huwelik, liefdesstyle en seksuele houdings en -gedrag. Die twee groepe is met mekaar vergelyk ten opsigte van bogenoemde aspekte. Die Hottelling T2 toets vir onafhanklike groepe is vir hierdie doel gebruik en is met behulp van die BMDP P3D-programme (Dixon, 1985), voltooi. Die resultate van hierdie studie het getoon dat daar betekenisvolle verskille by vier van die veranderlikes voorgekom het. Jong volwassenes met geskeide ouers het 'n beduidend meer negatiewe houding teenoor die huwelik as instelling getoon as die jong volwassenes uit intakte gesinne. Jong volwassenes van geskeide ouers was baie minder vertrouend in verhoudings en minder altruïsties (agape liefde) in hul liefdesstyl in vergelyking met jong volwassenes met getroude ouers. Jong volwassenes van geskeide ouers was ook ten opsigte van hul seksuele houdings, meer liberaal en vrydenkend ten opsigte van liefkosing en seksuelegemeenskap as jong volwassenes van getroude ouers. Verdere verskille het ook tussen die ander veranderlikes voorgekom, maar was rue statisties beduidend nie. Hierdie verskille het getoon dat jong volwassenes met geskeide ouers 'n effens laer selfbeeld het, minder lewenstevredenheid ervaar, verskillende liefdesstyle navolg en effens meer liberaal en vrydenkend is in hulle seksuele gedrag, in vergelyking met dié jong volwassenes met getroude ouers. Die gevolgtrekking wat hieruit gemaak kan word, is dat jong volwassenes met geskeide ouers sekere uitdagings die hoof moet bied, veral in terme van hulle identiteitsverwerwing asook intimiteitsaspekte in verhoudings. Hierdie groep handhaaf verder 'n eie mening oor verwagtinge in intieme verhoudings. Dit sou voordelig wees indien beraders en sielkundiges wat terapeuties by jong volwassenes met geskeide ouers betrokke is, in staat sou wees om egskeidingsverwante prosesse, wat hierdie jong volwassenes se aanpassing en verdere ontwikkeling kan strem of kompliseer, te identifiseer. Verder word voorgestel dat beraders en sielkundiges 'n akkurate begrip sal hê van hoe die jong volwassene met geskeide ouers sy huidige verhoudings beleef. Gedetaileerde inligting rakende die emosionele omstandighede tydens die egskeiding salook vir die terapie belangrik wees. Verder sou dit tot voordeel van die adolessent wees, indien hy begrip sou hê van hoe gebeure uit die verlede huidige verhoudings kan beinvloed. Dit is veral belangrik dat jong volwassenes wat 'n intieme verhouding aangaan, bewus sal wees van hul eie aannarnes en verwagtinge omtrent die huwelik. Ten slotte word aanbeveel dat jong volwassenes sal leer hoe om self hierdie belangrike aspekte te evalueer en om terapeutiese intervensies, tot voordeel van hul eie intieme verhoudings te benut.
Description
Keywords
Divorce -- Psychological aspects, Intimacy (Psychology), Dissertation (M.A. (Psychology))--University of the Free State, 2002
Citation