Psychosocial predictors of substance abuse among adolescents
Loading...
Date
2002-11
Authors
Pretorius, Charmaine
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: A review of the literature indicates that the etiology of substance abuse amongst
adolescents is still largely unclear. It is, however, generally accepted that the
cause is usually not due to a single variable, but rather to a complex interaction
between intrapersonal and interpersonal factors. The goal of this study was to
determine whether there is a difference between substance-abusing adolescents
and non-using adolescents with regard to the mentioned factors. A multicultural
group of 302 Grade 11 learners completed questionnaires to assess these
characteristics: a biographical questionnaire, the NEO Personality Inventory, the
Adolescent SASSI-A2 and the Fortitude Scale. The various characteristics of
these adolescents were compared concerning the three levels of substance use,
namely low probability of use, abuse and dependence on substances. Significant
differences in the mean scores concerning agreeableness, conscientiousness,
setï-eppreiset, family support and general social support in the three levels of
substance use groups were found. The results are discussed, the shortcomings of
the study indicated and recommendations made.
Afrikaans: 'n Oorsig van die literatuur dui aan dat die etiologie van substansmisbruik onder adolessente nog grootliks onduidelik is. Dit word egter algemeen aanvaar dat die oorsaak gewoonlik nie aan 'n enkele veranderlike toegeskryf kan word nie, maar eerder aan 'n komplekse interaksie tussen intrapersoonlike en interpersoonlike faktore. Die doel van hierdie studie was om te bepaal of daar 'n verskil bestaan tussen adolessente wat substanse misbruik en diegene wat nie substanse misbruik nie, en wel ten opsigte van die genoemde faktore. 'n Multikulturele groep van 302 Graad 11 leerders het vraelyste voltooi ten einde hierdie eienskappe te assesseer: 'n biografiese vraelys, die NEO Persoonlikheidsvraelys, die Adolessente SASSI-A2 en die Fortaliteitskaa/. Die onderskeie eienskappe is vergelyk rakende die drie vlakke van substansgebruik, naamlik lae waarskynlikheid van gebruik, misbruik en afhanklikheid van substanse. Betekenisvolle verskille is gevind ten opsigte van die drie vlakke substansgebruik en wel ten opsigte van welgevalligheid, pligsgetrouheid, selfbeoordeling, gesinsondersteuning en algemene sosiale ondersteuning. Die resultate word bespreek, leemtes van die studie aangedui en aanbevelings gemaak.

Description
Keywords
Alcohol abuse, Substance abuse, Psychosocial predictors, Adolescents, Intrapersonal factors, Interpersonal factors, Fortitude, NEO Personality Inventory, Adolescent SASSI-A2, Fortitude Scale, Drug abuse -- Forecasting, Drug abuse -- Social aspects, Dissertation (M.Soc.Sc. (Counselling Psychology))--University of the Free State, 2002