Show simple item record

dc.contributor.advisorTolmie, Donald Francois
dc.contributor.authorVindigni, Giovanni
dc.date.accessioned2016-01-06T09:46:45Z
dc.date.available2016-01-06T09:46:45Z
dc.date.issued2007-04
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/1990
dc.description.abstractEnglish: The topic of this Doctor's thesis is “The negative connotation of the concept heathen/pagan”. Misinterpretations and translation errors in the NT illustrated by the Pauline writings”. It is an attempt to examine in a more differentiated fashion those parts of the New Testament, which have a long history of theological discussion, and protect them against one-sided and narrow interpretation. Upon closer examination of present academic research of the New Testament it can be noted that the German, French, Netherlands, Afrikaans and Anglo-American translations of the Greek term e;qnh are very irregular. Various commentaries ignore a full discussion of this term. The decision in favor of a specific translation appears to be made without careful consideration. Often non-Jews are labeled as heathen or pagan without considering the connotations of these terms under lexematic aspects, or the change in linguistic usage. The effects of the negligent rendering of the term e;qnh can be seen in the various fields of theology and its disciplines, particularly missiology and religious studies. The purpose of this doctor thesis is to provide a systematic, theological and hermeneutical contribution to this field of study. This is evident in the expression that is preferred in this study The Pauline understanding of non- Jewish non-Christians, which does not automatically bestow theological reflections on foreign religions. Besides the historical-philological consideration of the terminologies, which Paul uses to refer to non-Jewish non-Christians, the author analyzes basic theological concepts and semantic problems. The semantic examination of non-Jewish non-Christians can be divided into three main aspects. The terms Paul uses to determine this group of people, a;dikoj, a;pistoj and e;qnh have a negative connotation, i.e., lawlessness, unbelief, sin, idolatry, enmity with God and ethical demoralization. In analyzing the term a;dikoj, it can be determined that Paul himself disposes of certain patterns of judgement also known to the ekklesia, which he chooses. With avkrobusti,a Paul adopts the Jewish classification of humankind, which anticipates ethnic-religious collectives, and maintains the predestination of Jewish people symbolized by circumcision of the praeputium and the law corpora. However, Paul balances this polarity by Abrahamic sonship and the promises of salvation originally given to Israel as something which is available to all believers. This is based on Christ's death and resurrection for all humankind. It is no longer man's relationship to the law, i.e., the law-corpora, that distinguishes the sinners from the righteous, but man's position to the kerygma of the Kyrios1588 that determines salvation. Because the act of reconciliation through Christ includes and applies to non-Jewish non-Christians, Paul sees himself as an apostle to the non-Jews, the apostle of the Gentiles, who is committed to preach the gospel despite the imminent dangers of death. Unlike the rabbis, he no longer proclaims separation, but inclusion, for example instead of fearing defilement he sits at the table with non-Jews. The results of this doctor thesis offer a carefully analyzed modification of the traditional Jewish treatment of non-Jews in the context of mission. Paul himself being a Hellenist reflects the Hellenistic classification of humankind by using the terms ba,rbaroj and {Ellhn. He does not defame or polemize the hellenistic culture with his use of the term pagan. The presentation of Paul's view of the pagans would be incomplete without referring to the knowledge of God's law outside of the Thorah as seen in the context of Romans: “19 dio,ti to. gnwsto.n tou/ qeou/ fanero,n evstin evn auvtoi/j o` qeo.j ga.r auvtoi/ j evfane,rwsenÅ 20 ta. ga.r avo,rata auvtou/ avpo. kti,sewj ko,smou toi/j poih,masin noou,mena kaqora/tai( h[ te avien_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Die tema van hierdie doktorale verhandeling is “Die negatiewe konnotasie van die begrip ‘heidene’. Foutiewe interpretasies en vertaalfoute in die Nuwe Testament aan die hand van die Pauliniese geskrifte”. Dit is ’n poging om geselekteerde gedeeltes in die Nuwe Testament wat ’n lang geskiedenis in die teologiese diskussie het, op ’n manier te interpreteer wat nie eensydig of eng is nie. By nadere ondersoek van huidige akademiese studie van die Nuwe Testament blyk dit onder ander dat Duitse, Franse, Nederlandse, Afrikaanse en Engelse vertalings van die term e;qnh heelwat verskil. Baie kommentare laat ’n volledige bespreking van die term na. Verder lyk dit asof die keuse vir ’n spesifieke vertaling gedoen word sonder deeglike nadenke. Dikwels word nie-Jode “heidene” genoem sonder dat die konnotasies wat leksematies aan hierdie term verbonde is of die veranderinge wat mettertyd in linguistiese gebruik voorkom, in ag geneem word. Die gevolge van hierdie onnadenkende gebruik van e;qnh word in die verskeie velde van die teologie en haar dissiplines gesien, in die besonder in die Missiologie en Godsdienswetenskap. Die doel van hierdie doktorale tesis is om ’n sistematiese, teologiese en hermeneutiese bydrae tot die veld van ondersoek te maak. Dit kan byvoorbeeld gesien word in die soort perspektief wat sigbaar word in ’n keuse soos “Die Pauliniese verstaan van nie-Joodse nie-Christene” – ’n perspektief wat nie gekenmerk word deur verkeerde teologiese refleksie op ander godsdienste nie. Afgesien van die histories-filologiese ontleding van die uitdrukkings wat Paulus gebruik om na nie-Joodse nie-Christene te verwys, fokus die outeur ook op basiese teologiese konsepte en semantiese probleme. Die semantiese ondersoek van nie-Joodse nie-Christene word in terme van drie fasette belig. Die terme wat Paulus gebruik om hierdie groep mense aan te dui (a;diko,j, a;pistoj en e;qnh) het negatiewe konnotasies, te wete wetteloosheid, ongeloof, sonde, afgodsdiens, vyandskap met God en etiese demoralisering. Deur die analise van die begrip a;diko,j kan vasgestel word dat Paulus afwysend staan teenoor sekere patrone van oordeel, ook bekend aan die ekklesia. Met avkrobusti,a maak Paulus gebruik van die Joodse klassifikasie van die mensheid, waardeur etnies-religieuse groepe geantisipeer word, en handhaaf hy die uitverkiesing van die Joodse volk, gesimboliseer deur die praeputium en die Ou-Testamentiese wette. Aan die ander kant handhaaf Paulus ook ’n polariteit deurdat Abrahamitiese seunskap en die belofte van die verlossing wat oorspronklik tot Israel gerig is, nou vir alle gelowiges beskikbaar is. Dit word gebaseer op Christus se dood en opstanding vir die hele mensheid. Dit is nie langer die mens se verhouding tot die Ou-Testamentiese wette as geheel wat sondaars van regverdiges onderskei nie, maar die mens se verhouding tot die kerugma van die Kurios wat verlossing bepaal. Aangesien die handeling van versoening deur Christus nie-Joodse nie-Christene insluit en ook op hulle van toepassing is, sien Paulus homself as apostel aan die nie-Jode, die apostel van die nasies, wat daaraan toegewy is om die evangelie te preek ongeag die dreigende doodsgevare. Anders as die rabbi’s, proklameer hy nie langer afsondering nie, maar insluiting, byvoorbeeld in plaas daarvan om bang te wees vir onreinheid deur tafelgemeenskap, sit hy saam met nie-Jode aan tafel. In Romeine 1:21vv. beskryf Paulus die absolute etiese demoralisering van die oortreders en verduidelik die ignorering van die basiese beginsels van die menslike sosiale lewe deur dit te verbind aan die ontering van die Skepper en sy oordeel. Nietemin gee hy toe dat nie-Jode1606 nie net kennis van God se eise1607 het nie, maar ook geroep is om verantwoording oor daardie eise te doen. Terwyl Paulus nie ’n heidense manier van lewe ondersteun nie1608, is hy tog van mening dat daar ’n hoë graad van gedeelde etiese standaarde is wat deur sowel Christene as nie-Christene vereis word.1609 Aangesien die eise vir moraliteit soos dit deur nie-Christene beskou word, eintlik God se eise is, kan Paulus nie-Christelike etiese bronne1610 aanhaal, en universeel aanvaarde norme as geldig vir die sosiale lewe beskou. Byvoorbeeld, in Filippense 4:8, “To. loipo,n( avdelfoi,( o[sa evsti.n avlhqh/( o[sa semna,( o[sa di,kaia( o[sa a`gna,( o[sa prosfilh/( o[sa eu;fhma( ei; tij avreth. kai. ei; tij e;painoj( tau/ta logi,zesqe”, gebruik Paulus ’n konvensionele deugdelys wat gebruik maak van uitdrukkings uit die populêre filosofie. Die teologiese regverdiging van die kritiese opneem van die antieke etiek lê in die feit dat hierdie morele eise as eise van God self beskou word. Byvoorbeeld, ongehinderde gemeenskap met nie-Christelike bure, sowel as die vryheid om hulle kos te eet, word gebaseer op die feit dat God hulle Skepper is1611: “Pa/n to. evn make,llw| pwlou,menon evsqi,ete mhde.n avnakri,nontej dia. th.n sunei,dhsin\ tou/ kuri,ou ga.r h` gh/ kai. to. plh,rwma auvth/jÅ ei; tij kalei/ u`ma/j tw/n avpi,stwn kai. qe,lete poreu,esqai( pa/n to. paratiqe,menon u`mi/n evs-qi,ete mhde.n avnakri,nontej dia. th.n sunei,dhsinÅ” Die aanvaarding van buite-Christelike paranese dui op ’n kennis van ’n universele wet wat deur die Skepper gegee word en waaraan alle mense onderhorig is. Alhoewel nie-Christene wel as onderhewig aan demoniese magte beskou word, bly hulle nietemin God se skepsele. Die outeur van hierdie tesis kon nie daarin slaag om ’n konsekwente gebruik van die terme “heidene” of “wêreld” te vind nie. Paulus maak gebruik van ’n sekere patroon wat bekend is aan sy kerke en wat hy gebruik afhangende van sy bedoeling en konteks. Sy gebalanseerde onderskeid korrespondeer met evn sarki. mh. ouv kata. sa,rka. Alle Christene lewe tussen nie-Christene, d.w.s. die wêreld, en is onderhorig aan die staat se gesag en wette. Hulle kan nie padgee uit die wêreld nie, maar mag ook nie daaraan konformeer nie. Hulle moet bestaande kontakte en sosiale gebruike handhaaf, maar hulle mag nie hulle geheiligde liggame verontreinig1612 nie. Hulle doel moet wees om in vrede met elkeen te lewe. Nie-Christene kan vir Christus gewen word as hulle met konsiderasie deur nie-Christene behandel word1613. Paulus beklemtoon afskeiding slegs wanneer die liggaam van Christus en die liggaam van die individuele gelowige in gevaar is.1614 Hy is egter gekant teen asketiese onttrekking omdat die verlossing van nie-Christene en die groot sendingopdrag vir hom belangrik is. Hierdie doktorale verhandeling werp ook nuwe lig op die polemiek wat vanuit die Jodendom oorgeneem is en effektief deur die Christendom voortgesit word. Paulus gebruik dieselfde argumente teen sowel Jode as nie Jode. In sommige gevalle word nie-Joodse nie-Christene self as voorbeeld en model vir die kerke gebruik: “{Olwj avkou,etai evn u`mi/n pornei,a( kai. toiau,th pornei,a h[tij ouvde. evn toi/j e;qnesin( w[ste gunai/ka, tina tou/ patro.j e;cein”1615. Nie-Joodse nie-Christene word nie as sodanig van die res van die mensheid onderskei deur hulle algehele morele vervallenheid nie. Gebaseer op die Nuwe Testament maak dit die gebruik van die term “heiden/s” as etnies-religieuse aanduiding noodsaaklik. Paulus gee nie spesifieke reëls waarvolgens Jode met nie-Jode in verband gebring moet word nie. Hy identifiseer wel sekere voorregte wat die Jode op grond van hulle uitverkiesing het, wat hy as teken van God se liefde vir die Joodse nasie beskou en nie noodwendig as ’n waarborg van verlossing nie. Vir ’n omvattende sistematies-teologiese evaluering, kan die Twee Rykeleer as ’n basiese raamwerk dien. Verder word addisionele inligting van sowel die Ou as die Nuwe Testament benodig om ’n ondersoek te doen na die effek van die geskiedenis op teologiese tradisies wat verband hou met Missiologie en Godsdienwetenskap.af
dc.language.isootherde
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectThesis (D.Th. (New Testament Studies))--University of the Free State, 2007en_ZA
dc.subjectBible. N.T. Epistles of Paul -- Criticism, interpretation, etc.en_ZA
dc.subjectBible. N.T. Epistles of Paul -- Versionsen_ZA
dc.subjectPaganismen_ZA
dc.subjectDiscourse analysisen_ZA
dc.subjectNew Testament Studiesen_ZA
dc.subjectNegative connotationen_ZA
dc.subjectPaganen_ZA
dc.subjectHeathenen_ZA
dc.subjectNon-Jewish non-Christiansen_ZA
dc.subjectMisinterpretationsen_ZA
dc.subjectTranslation errorsen_ZA
dc.subjectSemanticen_ZA
dc.subjectPauline Literaturen_ZA
dc.subjectExegesisen_ZA
dc.titleDie negative Konnotation des Heidenbegriffes: Fehldeutungen und Übersetzungsfehler im NT anhand der paulinischen Schriftende
dc.typeThesisen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record