'n Opvoedkundige akwarium vir Bloemfontein

Loading...
Thumbnail Image
Date
1988
Authors
Kruger, Barend J.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
Afrikaans: 'n Akwarium is 'n houer of inrigting waarin lewende waterdiere en plante aan die publiek ten toon gestel word met die doel om leersaam te wees, vermaak te verskaf, te dien as wetenskaplike navorsing en/of om 'n dekoratiewe ornament (Encyclopeadia Brittanica, 1986, p. 152). Hierdie skripsie is 'n ondersoek na die verskeie aspekte wat die ontwerp van 'n opvoedkundige akwarium sal beïnvloed. Deur die ondersoek sal bepaal word wat die mees geskikste grootte, vorm, struktuur en beplanningsprinsipe sal wees vir 'n opvoedkundige akwarium vir Bloemfontein. Aan die einde van die bespreking is 'n ontwerpskema wat die akwarium sal uitbeeld soos deur die verskeie bevindinge van die ondersoek voorgeskryf is.
Description
Keywords
Dissertation (B.Arch. (Architecture))--University of the Free State, 1988, Acquariums, Bloemfontein, South Africa, Design and plans, Study and teaching
Citation