AA 1991 Volume 23 Issue 4
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing AA 1991 Volume 23 Issue 4 by Issue Date
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
Item Open Access Kan 'n mens dit ooit kuns noem? Oor die probleem van 'n definisie van kuns(University of the Free State, 1991) Snyman, JohanDie sogenaamde instilusionele teoriee oor kuns is interessante pogings in die analitiese filosofie om onderdie dekmantel van 'n paging om kuns tedefinieer, in die reine te kom met 'n baiewesentlike trek van moderne kuns, naamlik om sy eie geskiedenis in homself op te neem. Hierdie po ging van die analitiese filosofie slaag egter nie, en daar word voorgestel dat 'n begripoor artistieke materiaal ontwikkel word om voorsiening le maak vir die verklaringvan die sosio-historiese dimensievan (moderne) kuns.