Kan 'n mens dit ooit kuns noem? Oor die probleem van 'n definisie van kuns
Article
Abstract
Afrikaans
Die sogenaamde instilusionele teoriee oor kuns is interessante pogings in die analitiese filosofie om onderdie dekmantel van 'n paging om kuns tedefinieer, in die reine te kom met 'n baiewesentlike trek van moderne kuns, naamlik om sy eie geskiedenis in homself op te neem. Hierdie po ging van die analitiese filosofie slaag egter nie, en daar word voorgestel dat 'n begripoor artistieke materiaal ontwikkel word om voorsiening le maak vir die verklaringvan die sosio-historiese dimensievan (moderne) kuns.
Record information
Authors
Snyman, Johan
Publisher
University of the Free State