Masters Degrees (Industrial Psychology)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Masters Degrees (Industrial Psychology) by Author "Kotze, M."
Now showing 1 - 3 of 3
Results Per Page
Sort Options
Item Open Access Personality traits and resilience as predictors of job stress and burnout among call centre employees(University of the Free State, 2009) Lamb, Shannon; Bester, C. L.; Kotze, M.Afrikaans: Navorsing het aangetoon dat personeellede van Oproepsentra hoë vlakke van werkstres en uitbranding ervaar as gevolg van die werksvereistes wat met hulle werk gepaard gaan. Werknemers het dikwels geen beheer oor hulle werkomgewings en eksterne faktore wat hulle werkprestasie en werkstevredenheid beïnvloed nie. Hulle kan egter bepaalde interne bronne soos spesifieke persoonlikheidsfaktore ontwikkel en benut wat hulle in staat kan stel om hulle werkstres meer effektief te bestuur. Die doelwitte van die studie was om die vlak van werkstre en uitbranding van werknemers van 'n oproepsentrum te bepaal en om spesifieke persoonlikheidsfaktore te identifiseer wat as geldige voorspellers van werknemers van 'n oproepsentrum se vermoë om werkstres en uitbranding effektief te bestuur, kan dien. Verskeie studies het gefokus op die verband tussen persoonlikheid, werkstres en uitbranding, maar die Groot Vyf persoonlikheidsfaktore en veerkragtigheid as voorspellers van werkstres en uitbranding het nie voldoende aandag geniet nie. Niewaarskynlikheidsteekproefneming en spesifiek toevallige steekproefneming in 'n oproepsentrum in Bloemfontein, Suid-Afrika is gebruik. Die betrokke oproepsentrum is 'n ongebonde, skuldinvorderingsoproepsentrum met kliënte in Suid-Afrika en aangrensende state. 'n Totaal van 187 werknemers van die oproepsentrum het aan die studie deelgeneem. Die respondente was hoofsaaklik swart, vroulik, alleenlopend, Suid-Sotho sprekend, tussen die ouderdomme 21 tot 25 jaar, beskik oor 'n graad 12-kwalifikasie en het vir minder as 'n jaar diens. Die meetinstrumente wat in die studie gebruik is, is die Internasionale Persoonlikheidsitempoel, die Veerkragtigheidskaal, die Maslach Uitbrandingsvraelys (Menslike diensopname) en die Ervaring van Werk- en Lewensomstandighede-vraelys. 'n Meerveranderlike stapsgewyse regressieontleding is as statistieke tegniek gebruik om die resultate te verwerk. Respondents exhibited a high level of job stress, an average level of emotional exhaustion, a high level of depersonalization and a low level of personal accomplishment. Die respondente het 'n hoë vlak van werkstres, 'n gemiddelde vlak van emosionele uitputting, en hoë vlak van depersonalisasie en en lae vlak van persoonlike prestasie getoon. en Beduidende lineêre verband is gevind tussen spesifieke Groot Vyf persoonlikheidsfaktore en werkstres, naamlik emosionele stabiliteit en openheid tot ervaring. enBeduidende lineêre verband is ook identifiseer tussen pligsgetrouheid en sekere dimensies van uitbranding, naamlik emosionele uitputting en depersonalisasie. Veerkragtigheid en meer spesifiek aanvaarding van self en die lewe is geïdentifiseer as en geldige voorspeller van depersonalisasie, endimensie van uitbranding. Pligsgetrouheid, inskiklikheid en veerkragtigheid is geïdentifiseer as geldige voorspellers van persoonlike prestasie, en dimensie van uitbranding. Toekomstige navorsing in hierdie verband moet gedoen word met enmeer verteenwoordigende steekproef van oproepsentra in Suid-Afrika sodat die resultate na oproepsentra oor die algemeen veralgemeen kan word. Die persoonlikheidsfaktore wat in hierdie studie as geldige voorspellers van die doeltreffende bestuur van werkstres en uitbranding geïdentifiseer is, kan kan gebruik word vir keurings- en opleidingsdoeleindes in oproepsentra.Item Open Access Personality traits and resilience as predictors of job stress and burnout among call centre employees(University of the Free State, 2009) Lamb, Shannon; Bester, C. L.; Kotze, M.Afrikaans: Navorsing het aangetoon dat personeellede van Oproepsentra hoë vlakke van werkstres en uitbranding ervaar as gevolg van die werksvereistes wat met hulle werk gepaard gaan. Werknemers het dikwels geen beheer oor hulle werkomgewings en eksterne faktore wat hulle werkprestasie en werkstevredenheid beïnvloed nie. Hulle kan egter bepaalde interne bronne soos spesifieke persoonlikheidsfaktore ontwikkel en benut wat hulle in staat kan stel om hulle werkstres meer effektief te bestuur. Die doelwitte van die studie was om die vlak van werkstre en uitbranding van werknemers van ‘n oproepsentrum te bepaal en om spesifieke persoonlikheidsfaktore te identifiseer wat as geldige voorspellers van werknemers van ‘n oproepsentrum se vermoë om werkstres en uitbranding effektief te bestuur, kan dien. Verskeie studies het gefokus op die verband tussen persoonlikheid, werkstres en uitbranding, maar die Groot Vyf persoonlikheidsfaktore en veerkragtigheid as voorspellers van werkstres en uitbranding het nie voldoende aandag geniet nie. Niewaarskynlikheidsteekproefneming en spesifiek toevallige steekproefneming in ‘n oproepsentrum in Bloemfontein, Suid-Afrika is gebruik. Die betrokke oproepsentrum is ‘n ongebonde, skuldinvorderingsoproepsentrum met kliënte in Suid-Afrika en aangrensende state. ‘n Totaal van 187 werknemers van die oproepsentrum het aan die studie deelgeneem. Die respondente was hoofsaaklik swart, vroulik, alleenlopend, Suid-Sotho sprekend, tussen die ouderdomme 21 tot 25 jaar, beskik oor ‘n graad 12-kwalifikasie en het vir minder as ‘n jaar diens. Die meetinstrumente wat in die studie gebruik is, is die Internasionale Persoonlikheidsitempoel, die Veerkragtigheidskaal, die Maslach Uitbrandingsvraelys (Menslike diensopname) en die Ervaring van Werk- en Lewensomstandighede-vraelys. ‘n Meerveranderlike stapsgewyse regressieontleding is as statistieke tegniek gebruik om die resultate te verwerk. Respondents exhibited a high level of job stress, an average level of emotional exhaustion, a high level of depersonalization and a low level of personal accomplishment. Die respondente het ‘n hoë vlak van werkstres, ‘n gemiddelde vlak van emosionele uitputting, ‘n hoë vlak van depersonalisasie en ‘n lae vlak van persoonlike prestasie getoon. ‘n Beduidende lineêre verband is gevind tussen spesifieke Groot Vyf persoonlikheidsfaktore en werkstres, naamlik emosionele stabiliteit en openheid tot ervaring. ‘n Beduidende lineêre verband is ook identifiseer tussen pligsgetrouheid en sekere dimensies van uitbranding, naamlik emosionele uitputting en depersonalisasie. Veerkragtigheid en meer spesifiek aanvaarding van self en die lewe is geïdentifiseer as ‘n geldige voorspeller van depersonalisasie, ‘n dimensie van uitbranding. Pligsgetrouheid, inskiklikheid en veerkragtigheid is geïdentifiseer as geldige voorspellers van persoonlike prestasie, ‘n dimensie van uitbranding. Toekomstige navorsing in hierdie verband moet gedoen word met ‘n meer verteenwoordigende steekproef van oproepsentra in Suid-Afrika sodat die resultate na oproepsentra oor die algemeen veralgemeen kan word. Die persoonlikheidsfaktore wat in hierdie studie as geldige voorspellers van die doeltreffende bestuur van werkstres en uitbranding geïdentifiseer is, kan kan gebruik word vir keurings- en opleidingsdoeleindes in oproepsentra.Item Open Access Quality of work life as predictor of employees’ mental health(University of the Free State, 2009) Markham, Lyle Grant; Bester, C. L.; Kotze, M.English: QWL is a major issue for employees, and how organizations deal with this issue is of both academic and practical significance. QWL and its relationships with employees’ mental health and performance became an explicit objective for many of the human resource policies in modern organizations. Although there is no formal definition of QWL, industrial psychologists and management scholars agree in general that QWL is a construct that deals with the well-being of employees and that QWL differs from job satisfaction. QWL variables are excellent indicators of whether or not employees are coping well with the stressors they are confronted with. Employees in the workplace should experience and exhibit high levels of mental health in order to ensure they cope effectively with the stressors they are being exposed to. According to the literature, QWL can produce a favourable work environment which is beneficial for developing and maintaining a good mental health. If this is the case, it could be assumed that QWL could be an important determinant and predictor of mental health. It would be of value to investigate which QWL variables play a significant role in determining mental health especially in service organizations where demands are high. The aim of the research was to determine whether QWL variables are predictors of employees’ mental health in a service organization in the Free State. For the purpose of this study, one-hundred and forty two (142) employees working in a service organization in the Free State were selected. QWL was measured by the Leiden Quality of Work Life Questionnaire while mental health was measured by Warr’s Mental Health Measures, the General Health Questionnaire-28 (GHQ-28), the Satisfaction with Life Questionnaire and the Affectometer 2, which is a measure of general happiness. The multiple stepwise regression was used to predict which QWL variables affect employees’ mental health in a service organization in the Free State. Due to the fact that non-probability sampling and more specifically accidental sampling was used, the results of this study could not be generalized. The sample of respondents consisted of more white respondents of which 58% were male respondents, which were married and having at least a matriculation qualification. The respondents exhibited a very high level of QWL except for work and time pressure, physical exertion, job insecurity and lack of meaningfulness. A high level of mental health was also exhibited by the respondents. The level of general health in terms of all the dimensions varied from low to very low. Furthermore, the respondents displayed a low level of satisfaction with life especially with material wealth. The respondents’ level of general happiness (all the respective dimensions) was very low. Lack of meaningfulness, role ambiguity, social support (supervisor), work and time pressure, social support (colleague), skill discretion, hazardous exposure, job insecurity, physical exertion and decision latitude were identified as valid predictors of employees’ mental health in the service organization. Further research regarding QWL as a predictor of mental health should be conducted since there were very few studies done in this regard. Based on the study a clear idea can be obtained as to which QWL variables are predictors of employees’ mental health. The importance of acknowledging these factors aimed at improving employees’ QWL and mental health in service organizations becomes apparent.