Volwassenheid van bourekenkundige kommunikasie in die konstruksiebedryf
Loading...
Date
2014-05-27
Authors
Berry, Frank Herman
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Although the quantity surveyors had laid their claim to the building industry for more than a century, poor scientific knowledge analyses with reference to the professional communication capabilities and communication instruments in the construction industry still exists. The aim of this thesis is to measure the determinants of a communication maturity model in respect of the communication capabilities of the profession. The proposed most important determinants used were brought to light through research undertaken by the University of the Free State in collaboration with the Wirtschafts University in Vienna, Austria in 2005/6.
The results of the survey indicate that respondents were positive with regard to professional communication in general. This can influence the construction industry
with continuous advantages for the property development environment. The survey results indicate that the determinant contractual communication of the quantity surveyor is experienced the most positive. The determinant leadership communication of the quantity surveyor is experienced the least positive. A model of the most important determinants for effective communication was used to measure the maturity of the profession’s communication capabilities in the construction industry.
Afrikaans: Alhoewel die bourekenaar reeds vir meer as ʼn eeu hul kleim op die bedryf afgesteek het, is daar steeds gebrekkige wetenskaplike ontleding met betrekking tot die professie se kommunikasievermoë en kommunikasieinstrumente in die konstruksiebedryf. Die doel van hierdie proefskrif is om die determinante van ʼn kommunikasievolwassenheidsmodel ten opsigte van die professie se kommunikasievermoë te meet. Die voorgestelde belangrikste determinante wat gebruik word vloei voort uit navorsing wat deur die Universiteit van Vrystaat in samewerking met die Wirtschafts Universiteit in Wene, Oostenryk in 2005/6 gedoen is. Die resultate van die respondente is positief ten opsigte van die kommunikasievermoë van die professie oor die algeme en, wat die konstruksiebedryf kan beïnvloed, met deurlopende voordele vir die eiendomsontwikkelingsomgewing. Die resultate van die respondente dui daarop dat die determinant kontraktuele kommunikasie van die bourekenaar die positiefste ervaar word. Die determinant leierskapkommunikasie van die bourekenaar word as mins positief aangedui. ʼn Model met die belangrikste determinante vir effektiewe kommunikasie is gebruik om die volwassenheid van die professie se kommunikasievermoë in die konstruksiebedryf te meet.

Description
Keywords
Thesis (Ph.D. (Quantity Surveying and Construction Management))--University of the Free State, 2012, Construction industry -- Communication systems, Construction industry -- Management, Communication in the building trades, Quantity surveyors, Communication instruments, Communication maturity model, Communication capabilities, Quantity surveyor