Die geologie van die serie Stormberg in die sisteem Karoo, suid van Bethlehem, O.V.S.

dc.contributor.advisorVan Biljon, W. J.
dc.contributor.authorKingsley, Charles Seymour
dc.date.accessioned2018-01-08T10:49:00Z
dc.date.available2018-01-08T10:49:00Z
dc.date.issued1964-08
dc.description.abstractAfrikaans: 'n Gebied tussen Bethlehem en Fouriesburg, waarin alle etages van die Etage Bo-Beaufort tot die Etage Drakensberg verteenwoordig is, is gekarteer asook die veldgegewens opgeteken. Oor geskikte roetes in die gebied is monsters geneem waarop verskillende petrografiese ondersoeke gedoen is. Vanaf swaarmineraalstudies kon gevolgtrekkings gemaak word omtrent oorspronggebied en afsettingstoestande van die Serie Stormberg. Korrelgrootte en -verspreiding is in die sandstene deur sifanalise bepaal. 'n Vergelykende studie is met behulp van die mikroskoop op die sandstene sowel as op die dolerietindringings en lawavloeiings uitgevoer. Uit die resultate kon in hooftrekke die volgende afleidings gemaak word: Die oorsprongrotse van die sedimente moes hoofsaaklik vanaf granitiese stollingsgesteentes wat êrens na die suidooste geleë was afkomstig gewees het. Die afsetting van die sedimente moes in landelike meergebiede geskied het. Die Moltenolae se afsetting moes relatief vinnig onder nat toestande plaasgevind het, terwyl die Eooilae en Holkranssandsteen onder 'n geleidelike droeër-wordende klimaat gevorm is. Die laaste stadiums van afsetting van die Holkranssandsteen het gelyktydig met die eerste lawavloeiings plaasgevind. Laastens was die dolerietgange in hierdie gebied moontlik ook die toevoerkanale vir die basaltiese Drakensberglawa.af
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/7530
dc.language.isoafaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectGeology -- South Africa -- Free State -- Bethlehemen_ZA
dc.subjectMountains -- South Africa -- Free State -- Bethlehemen_ZA
dc.subjectStormberg Range (South Africa)en_ZA
dc.subjectDissertation (M.Sc. (Geology))--University of the Free State, 1964en_ZA
dc.titleDie geologie van die serie Stormberg in die sisteem Karoo, suid van Bethlehem, O.V.S.af
dc.typeDissertationen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
KingsleyCS.pdf
Size:
6.43 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: