Training music teachers for multicultural education in South Africa

Loading...
Thumbnail Image
Date
2000-05
Authors
Dzorkpey, Theodore Kwadzo
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The acknowledgment and appreciation of diversity in South Africa can only come about if all racial and ethnic groups of the nation are able to understand the similarities that bind them and the differences that distinguish them as entities of one (rainbow) nation. In this regard, the role of education is primo facto. Thus, the need for a paradigm shift to multi cultural education cannot be overemphasized. Music education, which still relies to a large extent, on Euro-centric attitudes and principles, has to redefine its purposes and principles to reflect multicultural dynamics of world musics. Couple with the multicultural demand in education in this country are the demands of OBE and curriculum 20005. With regard to these demands and the phenomenon of globalisation, a curriculum framework for training music teachers for Multicultural-outcome-based education in South Africa has been proposed.
Afrikaans: Erkenning en waardering van diversiteit in Suid-Afrika kan slegs geskied as alle rasse en etniese groepe van die nasie in staat is om die ooreenkomste wat hulle verbind en die verskille wat hulle onderskei as entiteite van een (reënboog-) nasie te verstaan. Die noodsaaklikheid van 'n paradigmaskuif na multikulturele onderwys kan dus nie oorbeklemtoon word nie. In Musiekonderwys wat in 'n groot mate nog op Eurosentriese houdings en beginsels steun, moet doelwitte en beginsels opnuut omskryf word om die multikulturele dinamika van wêreldmusiek te weerspieël. Gepaard met die multikulturele else van onderwys in hierdie land is die eise van uitkomsgebaseerde onderwys (UBO) en Kurrikulum 2005. In die lig van hierdie eise en die verskynsel van globalisering word 'n kurrikulumraamwerk VIr die opleiding van musiekonderwysers vir multikulturele uitkomsgebaseerde onderwys in Suid- Afrika voorgestel.
Description
Keywords
Music teachers -- Training of, Music -- Instruction and study, Dissertation (M.Mus. (Music))--University of the Free State, 2000
Citation