Herderlike bediening aan die kind uit 'n egskeidingsgesin

Loading...
Thumbnail Image
Date
2000
Authors
Van der Schyff, S. P.
Venter, C. J. H.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Theology, University of the Free State
Abstract
English: In this article special attention is paid to three aspects concerning the above mentioned theme. Firstly, basis-theoretical perspectives are developed on a child in a crisis situation. Secondly an investigation is undertaken on metatheoretical level on the child's unique emotional experience of the divorce of his or her parents. Aspects dealt with here are reactions of shock, grief, confusion, aggression, fear, feelings of guilt, loneliness, stress and feelings of inferiority. Finally, practicetheoretical guidelines are proposed for pastoral care to a child exposed to a divorce in his/her family. Special attention is paid to the functioning on a practical level of the pastoral basis attitude, the acts of listening to a child, Scripture reading, proclamation and prayer.
Afrikaans: In hierdie artikel word in besonder aan drie aspekte aandag gewy. Eerstens word basisteoretiese perspektiewe gebied op herderlike sorg aan 'n kind in 'n krisis-situasie. Vervolgens word op metateoretiese vlak ondersoek ingestel na die kind se eiesoortige emosionele belewing van die egskeiding van sy of haar oueres. Aspekte wat hierin aan die orde kom, is skok, hartseer, verwardheid, aggressie, vrees, skuldgevoelens, eensaamheid, stres en gevoelens van minderwaardigheid. Laastens word praktykteorietiese riglyne gebied vir herdelike sorg aan die kind uit 'n egskeidingsgesin. Hier word besonder gelet op die praktiese funksionering van die pastorale grondhouding, akte van luister, Skriflesing, verkondiging en gebed.
Description
Keywords
Pastoral care, Divorce, Children
Citation
Van der Schyff, S. P., & Venter, C. J. H. (2000). Herderlike bediening aan die kind uit 'n egskeidingsgesin. Acta Theologica, 20(1), 49-72.