Oral people can be literate: some reflections on aurally based literacy
Loading...
Date
2006
Authors
Alant, Jaco
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The concept of literacy, in its “autonomous” view as a language derived skill offering
certain cognitive advances, can be situated within the context of primary orality. Aurally
based literacy becomes possible to the extent that sound (the “musical”) fulfils the function
of a second order of linguistic representation in an oral society, a function fulfilled
by writing in a society which uses writing (visually based literacy). The paper describes
a model for aurally based literacy, drawing strongly on musicological insights (in particular
those of Jean-Jacques Nattiez) on the meaning of music. It then reflects on the
implications of the acceptance of an aurally based literacy for the study of orality, reconceptualised
as “aural linguistics”. Conceiving of an aurally based literacy represents
a particular way of undermining the notion of technological determinism, which has
already received much criticism in research on orality (the oral tradition).
Afrikaans: Die begrip geletterdheid, in sy “outonome” toepassing, word as ’n taalgebaseerde vaardigheid beskou wat sekere kognitiewe voorbeelde bied, en dit kan binne die raamwerk van primêre oraliteit tuisgebring word. Klankgeoriënteerde geletterdheid tree na vore in soverre klank (die “musikale”) die funksie van sekondêre linguistiese representasie oorneem in ’n orale samelewing, ’n funksie wat deur skrif vervul word in ’n skrifgebaseerde samelewing (visueel-georiënteerde geletterdheid). Die artikel hou ’n model vir klank-georiënteerde geletterdheid voor, wat sterk steun op musiekwetenskaplike insigte (veral dié van Jean-Jacques Nattiez) aangaande betekenis in musiek. Voorts behandel die artikel enkele implikasies wat die aanvaarding van ’n klank-georiënteerde geletterdheid sal inhou vir die studie van oraliteit, hervoorgestel as ’n “klank-georiënteerde linguïstiek”. Die indink van ’n klank-georiënteerde geletterdheid moet gesien word as ’n bepaalde manier om die idee van tegnologiese determinisme — wat reeds aan heelwat kritiek onderworpe is in navorsing op oraliteit (orale tradisie) — te ondermyn.

Description
Keywords
Literacy, Aurally, Aurally based literacy, Orality
Citation
Alant, J. (2006). Oral people can be literate: some reflections on aurally based literacy. Acta Academica, 38(1), 200-232.