The effect of a core stability, m. gluteus medius and proprioceptive exercise program on dynamic postural control in netball players
Loading...
Date
2014-11
Authors
Wilson, Marelise
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Dynamic postural control is the ability to perform a functional task with purposeful movements that
translates the body’s centre of gravity without compromising a stable base of support. The functional
task might involve jumping or hopping to a new location and immediately attempting to remain as still
as possible or attempting to create movements such as reaching or throwing without compromising the
base of support (Winter, Patla and Frank, 1990; Kahle and Gribble, 2009, Gribble, Hertel and Plisky,
2012).
Maintaining dynamic postural control is essential for netball players as netball players frequently find
themselves on one leg having to make an accurate pass. Research by Ferreira and Spamer (2010)
evaluated the physical profile of elite university netball players and found poor balance in these netball
players during pre-season.
No literature could be found regarding studies investigating a programme that utilized the combination
of core stability, m.gluteus medius (GMed) strengthening and proprioceptive balance exercises on
dynamic postural control or studies investigating the effect of an exercise programme on dynamic
postural control in netball players. The research study was undertaken to determine if an exercise
programme that incorporates core stability, m.GMed strengthening and proprioceptive balance
exercises would lead to a significant improvement (p˂0.05) in dynamic postural control in a group of
netball players.
A cross-over randomised clinical trial was performed. Sixteen female university netball players selected
in the top junior group participated in this study. Participants were randomly divided in two groups.
Group A participated three times a week for six weeks in the exercise programme while group B was
considered as the control group after which the roles were reversed.
The simple Star Excursion Balance Test (SEBT) with three trials and four directions were used to measure
dynamic postural control of the participants. All participants were assessed at baseline, after six weeks
and after 12 weeks. Participants from both groups were tested simultaneously, and the data collector
and assistant were blinded to which group the participants belonged. Data were analyzed by a
biostatistician using student’s and paired t-tests. Dynamic postural control as measured with the SEBT demonstrated a statistically significant
improvement (p<0.05) across three reach directions (anterior, medial and posterior) in a group of netball
players post participation in an exercise programme that incorporated core stability, m.GMed
strengthening and proprioceptive balance exercises. The study proposes that an exercise programme
that incorporates core stability, m.GMed and proprioceptive balance exercises could be beneficial for
improving dynamic postural control in a group of netball players.
The results of the study provided substantial evidence for the use of a combination of core stability,
m.GMed strengthening and proprioceptive balance exercises in programmes rehabilitating netball
players with poor dynamic postural control. The present study also provides a baseline for further
research whether an exercise programme that incorporated core stability, m.GMed strengthening and
proprioceptive balance exercises would contribute towards improved performance and injury
prevention in netball players. The effectiveness of the exercise programme described in the present
study could be implemented and investigated in other sporting codes requiring dynamic postural
control. Netball players can also confidently use the developed exercise programme in the present
study to eliminate shortcomings in their physical profile, with regards to dynamic postural control.
Afrikaans: Dinamiese posturele beheer is die vermo om ‘n funksionele aktiwiteit met doelgerigte bewegings uit te voer wat die liggaam se swaartepunt verplaas, sonder om ‘n stabiele ondersteuningsbasis prys te gee. Die funksionele aktiwiteit mag spring na ‘n ander area insluit terwyl daar onmiddellik daarna gepoog word om so stil te staan of om ‘n beweging soos uitreik of gooi uit te voer sonder om die stabiele basis prys te gee (Winter, Patla and Frank, 1990; Kahle and Gribble, 2009, Gribble, Hertel and Plisky, 2012). Die handhawing van dinamiese posturele beheer is essensieel vir netbalspelers aangesien netbalspelers hulself dikwels op een been bevind terwyl hulle nog steeds akkuraat moet gooi. Navorsing deur Ferreira and Spamer (2010) het die fisiese profiel van elite universiteitsvlak netbalspelers pre-seisoen ge valueer en hulle bevinding was dat netbalspelers swak balans gehad het. Geen literatuur kon gevind word rakende navorsingstudies wat die invloed van ‘n kombinasie oefenprogramme bestaande uit kernstabiliteit, m. gluteus medius (GMed) versterking en proprioseptiewe balansoefeninge insluit, op dinamiese posturele beheer ondersoek nie of enige studie wat die effek van ‘n oefenproram op dinamiese posturele beheer in netbalspelers ondersoek nie. Die navorsingstudie is onderneem om te bepaal of ‘n oefenprogramme wat kernstabiliteit, m.GMed versterking en proprioseptiewe balansoefeninge insluit sal lei tot ‘n beduidende verbetering (p˂0.05) in die dinamiese posturele beheer van ‘n groep netbalspelers. ‘n Gerandomiseerde gekruisde kliniese proef is uitgevoer. Sestien vroulike universiteits netbalspelers wat verkies is as die top junior groep, het aan die studie deelgeneem. Deelnemers is ewekansig verdeel in twee groepe. Groep A het drie maal ‘n week vir ses weke aan die oefenprogramme deelgeneem terwyl groep B as die kontrole groep beskou is, daarna is die rolle omgekeer. Die eenvoudige “Star Excursion Balance Test” (SEBT) met drie proefslae en vier rigtings is gebruik om die dinamiese posturele beheer van die deelnemers te bepaal. Al die deelnemers is evalueer voor die aanvang van die oefenprogramme, na ses weke en na 12 weke. Beide groepe se deelnemers is gelyktydig evalueer en die dataversamelaar sowel as die assistant was blind ten opsigte van die groep waaraan die deelnemer behoort het. Data is deur ‘n biostatistikus analiseer met studente en gepaarde t-toetse. Dinamiese posturele beheer soos bepaal met die SEBT het ‘n beduidende verbetering (p˂0.05) getoon in drie rigtings (anterior, mediaal and posterior) in ‘n groep netbalspelers na deelname in ‘n oefenprogramme wat kernstabiliteit, m.GMed versterking en proprioseptiewe balansoefeninge ingesluit het. Die huidige studie stel voor dat ‘n oefenprogramme wat kernstabiliteit, m.GMed versterking en proprioseptiewe balansoefeninge insluit, voordelig kan wees vir die verbetering van dinamiese posturele beheer van ‘n groep netbalspelers. Die resultate van die studie verskaf beduidende bewyse vir die gebruik van ‘n kombinasie van kernstabiliteit, m.GMed versterking en proprioseptiewe balansoefeninge in rehabilitasie programmeme van netbalspelers met swak posturele beheer. Die huidige studie verskaf ook ‘n grondslag vir verdere navorsingstudies om te bepaal of ‘n oefenprogramme wat kernstabiliteit, m.GMed versterking en proprioseptiewe balansoefeninge insluit tot verbeterde spel en voorkoming van beserings in netbalspelers kan lei. Die effektiwiteit van die oefenprogramme wat in die huidige studie ontwikkel is, kan ook geimplementeer en ondersoek word in ander sportsoorte wat dinamiese posturele beheer benodig. Netbalspelers kan die ontwikkelde oefenprogramme van die huidige studie met vertroue gebruik om tekortkominge in hulle fisiese profiel rakende dinamiese posturele beheer uit te skakel.

Description
Keywords
Dynamic postural control, Dynamic balance, Dynamic postural stability, Core stability, Gluteus medius strengthening, Proprioception, Star Excursion Balance Test, Netball players, Transversus abdominis, Neuromuscular control, Centre of mass, Netball, Balance, Dissertion (M.Sc. (Physiotherapy))--University of the Free State, 2014