Struktuur en sintese van fenoliese metaboliete uit rooibostee (Aspalathus linearis)

dc.contributor.advisorSteenkamp, J. A.
dc.contributor.advisorFerreira, D.
dc.contributor.advisorBurger, J. F. W.
dc.contributor.authorRabe, Charlene
dc.date.accessioned2023-12-06T08:35:41Z
dc.date.available2023-12-06T08:35:41Z
dc.date.issued1992
dc.descriptionDissertation (M.Sc.(Chemistry))--University of the Free State, 1992
dc.description.abstractRooibostee is eie aan Suid-Afrika aangesien slegs die Sederbergstreek in die Kaap die ideale klirnaat vir die kweek daarvan het. Hierdie unieke tee het 'n kenrnerkende rooibruin kleur en 'n delikate, geurige srnaak wat wereldwyd al hoe gewilder word. Groen rooibosplante moet verwerk word (sien 1.2.2.3) om die gewenste organoleptiese eienskappe (kleur, geur en smaak) te ontwikkel. Die kondisies waaronder verwerking plaasvind, bevoordeel die vorming van gewenste of ongewenste verbindings met gevolglike toenemende of afnemende kwaliteit van die produk. Kennis van die chemiese samestelling van rooibos voor verwerking, die geskiktheid daarvan as substraat vir oksidases en die chemiese samestelling na verwerking, kan lig werp op chemiese veranderinge tydens oksidasie. Sodoende sal prosesaanpassings op 'n chemiese grondslag gemaak kan word. In die huidige ondersoek, is klem op die fenoliese inhoud van verwerkte rooibostee gele. Die ondersoek bet tot die isolasie van verskeie bensoe- en kaneelsure, asook flavone, flavonole, flavonolglikosiede, C-glikosidiese flavone, 'n dihidrochalkoon en 'n C-glikosidiese flavanoon gelei. Soos uit die literatuurstudie sal blyk, kan die fisiologiese aktiwiteit van rooibostee waarskynlik aan die teenwoordigheid van sekere geYsoleerde verbindings toegeskryf word (sien 2.2 en hoofstuk 4).af_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/12340
dc.language.isoaf
dc.publisherUniversity of the Free State
dc.rights.holderUniversity of the Free State
dc.subjectPlantkundige chemieaf_ZA
dc.subjectphenolsaf_ZA
dc.subjectfenoleaf_ZA
dc.subjectrooibos teaen_ZA
dc.subjectrooibosteeaf_ZA
dc.subjectaspalathusaf_ZA
dc.subjectplant metabolitesen_ZA
dc.subjectplantmetabolieteaf_ZA
dc.subjectchemistry, organicen_ZA
dc.subjectchemie, organiesaf_ZA
dc.titleStruktuur en sintese van fenoliese metaboliete uit rooibostee (Aspalathus linearis)
dc.typeDissertation
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
RabeC.pdf
Size:
44.2 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.63 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: