Ectoparasites of fishes from Soetdoring Nature Reserve
Loading...
Date
2002-08
Authors
Venter, Jonathan
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The Soetdoring Nature Reserve is situated on the banks of the Modder River
northwest of Bloemfontein. The Krugersdrift Dam forms part of the reserve and supplies water to farmers in the lower reaches of the Modder River. Twelve fish species occur in the Modder River, of which two are introduced species. Specific objectives of the study was to determine the fish parasite diversity, and to establish if any introduced fish parasites are prevalent on the fishes from the Soetdoring Nature Reserve. During monthly surveys to the Soetdoring Nature Reserve from March 2001 to March 2002 fish were collected from three different localities in the reserve. A total of eight fish species were collected, although in low numbers. The parasites collected included ciliophorans, monogeneans and parasitic crustaceans. Six known species of mobiline ciliophorans were collected from fishes, i.e. Trichodina centrostrigeata Basson, Van As & Paperna, 1983, T. heterodentata Duncan, 1977, T. mutabilis Kazubski & Migala, 1968, Tripartiella /echridens Basson & Van As, 1987, T. /eptospina Basson & Van As, 1987 and Trichodinella epizootica (Raabe, 1950). Two species of
sessiline ciliophorans were also collected, namely Apiosoma sp. A and Apiosoma sp. B. Representatives of the Monogenea collected included three new species, which were described as Dacty/ogyrus freistatensis n. sp., Dogie/ius capensis n. sp. and Paradip/ozoon modderensis n. sp. as well as two known species, i.e. Dactylogyrus extensus (Mueller & Van Cleave, 1932) and Quadriacanthus aegypticus EI-Naggar & Serag, 1986. The parasitic crustaceans included one branchiuran species, Argulus japonicus Muller, 1785, and one parasitic copepod, Lamprog/ena c/ariae Fryer, 1956.
This study was first to examine the whole spectrum of ectoparasites found associated with fish.
Afrikaans: Die Soetdoring Natuurreservaat is op die oewers van die Modderrivier noordwes van Bloemfontein geleë. Die Krugersdriftdam vorm deel van die reservaat en voorsien water aan boere in die laer streke van die rivier. Twaalf visspesies kom in die Modderrivier voor, waarvan twee ingevoerde spesies is. Spesifieke doelstellings van die studie was om die diversiteit van visparasiete vas te stel, asook om te bepaal of ingevoerde vis parasiete enigsins op die visse van die Soetdoring Natuurreservaat voorkom. Tydens maandelikse opnames is vis van drie verskillende lokaliteite by die Soetdoring Natuurreservaat vanaf Maart 2001 tot Maart 2002 versamel. Agt visspesies is versamel waarvan die getalle min was. Parasiete wat versamel is, sluit die volgende in: verteenwoordigers van die Ciliophora, Monogenea en parasietiese Crustacea. Ses bekende spesies van die mobiele siliofore is versamel, nl. Trichodina centrostrigeata Basson, Van As & Paperna, 1983, T. heterodentata Duncan, 1977, T. mutabilis Kazubski & Migala, 1968, Tripartiella /echridens Basson & Van As, 1987, T. /eptospina Basson & Van As, 1987 en Trichodinella epizootica (Raabe, 1950). Twee spesies van sessiele siliofore is ook versamel, nl. Apiosoma sp. A en Apiosoma sp. B. Verteenwoordigers van die Monogenea sluit drie nuwe spesies in, nl. Dacty/ogyrus freistatensis n. sp., Dogie/ius capensis n. sp. en Paradip/ozoon modderensis n. sp., asook twee bekende spesies, nl. Oacty/ogyrus extensus (Mueller & Van Cleave, 1932) en Quadriacanthus aegypticus EI-Naggar & Serag, 1986. Verteenwoordigers van die parasietiese crustasieërs sluit die visluis, Argu/us japonicus Muller, 1775 en 'n verteenwoordiger van die parasietiese Copepoda, Lamprog/ena clariae Fryer, 1956 in. Die studie was die eerste om die voorkoms van die hele spektrum van ektoparasiete wat met visse geassosieer is te bestudeer.

Description
Keywords
Freshwater, Fish parasites, Ciliophora, Monogenea, Branchiura, Copepoda, Soetdoring Nature Reserve, Freshwater fishes -- South Africa -- Parasites, Dissertation (M.Sc. (Zoology and Entomology))--University of the Free State, 2002