Mother's of Africa: crimes against women - a medico-legal guide
Loading...
Date
2006-05
Authors
Karels, Michelle Gail
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The women of South Africa continue to labour under the yoke of sexual violence and misuse.
1. The constitutional development of the rights of women is examined in chapter one.
2. The crimes of rape, domestic violence and sexual abuse continue to be a pervasive factor in our society despite laws to the contrary. The current law relating to such acts are clarified in chapter two.
3. A victim of the aforementioned crimes will usually undergo a medical examination which is used as evidence at trial. This work clarifies the procedure involved in such examination as well as the current law relating to such acts of violence.
4. The Criminal Law (Sexual Offences) Amendment Act as well as the Bill on Compulsory HIV testing is explored.
5. The statutory and common law position is examined with regard the crime of rape as well as the legislation applicable to sentencing of such offenders.
6. The use and presentation of medical evidence and the role of expert witnesse’s is examined and well as the legislation so applicable.
This work contains criminological elements in that it examines rapist profiles and the propensity towards the commission of such crimes.
Afrikaans: Vroue van Suid-Afrika staan steeds gebuk onder die juk van seksuele geweld en misbruik. 1. In Hoofstuk Een word die grondwetlike ontwikkeling van vroueregte ondersoek. 2. Verkragting, gesinsgeweld en seksuele misbruik bly steeds ‘n kommerwekkende faktor in ons samelewing, ten spyte van wette tot die teendeel. Die huidige wetgewing wat op hierdie handelinge betrekking het word in Hoofstuk Twee uiteengesit. 3. ‘n Slagoffer van voormelde misdrywe sal gewoonlik ‘n mediese ondersoek ondergaan welke as getuienis gebruik word tydens die verhoor. Hierdie werk sit die prosedure uiteen met betrekking tot sodanige ondersoek, asook die geldende reg wat van toepassing is ten aansien van sulke dade van geweld. 4. Die Strafregwysigingswet, asook die Wetsontwerp met betrekking tot verpligte MIV toetsing word ondersoek. 5. Die statutêre- en gemeenregtelike posisie word nagevors in soverre dit betrekking het op verkragting, asook wetgewing wat spesifiek van toepassing is vir vonnisdoeleindes. 6. Die gebruik van en wyse van aanbieding van mediese getuienis, die rol van deskundige getuienis, asook toepaslike wetgewing word ondersoek. Hierdie werk bevat strafregtelike elemente insoverre dit verkragtingsprofiele ondersoek en die geneigdheid om sulke misdade te pleeg.

Description
Keywords
Dissertation (LL.M. (Criminal and Medical Law))--University of the Free State, 2006, Sex crimes -- South Africa, Criminal investigation, Medical jurisprudence, Women -- Legal status, laws, etc. -- South Africa, Human rights, Constitution, Rape, Femicide, Domestic violence, Common law, Statutory law, Medical ethics, Medical evidence, Forensic evidence, Female physiology, DNA, J88 medical report, Medical expert, Sentencing