Development and assessment of metal containing drugs as model radiopharmaceuticals for cancer treatment
Loading...
Date
Authors
Van der Berg, Phillipus Chrisstoffel Willem
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This research focuses on the development of new teatradentate carboxamide ligands and their coordination to gallium(III) and gold(III). The solid state characteristics and reactivity studies in solution of these model compounds would give more insight into the behaviour of radiopharmaceuticals for cancer treatment.
The crystallographic characterization of two carboxamide ligands, di-Mebpb and bpb and two metal complexes, [Ga(bpb)(H2O)2]NO3·CH3OH and [Au(bpb)]Cl, is fully discussed and compared to literature in Chapter 5. The ligand, di-Mebpb crystallizes in a non-centrosymmetric, monoclinic Cc space group, with four molecules per unit cell. The ligand, bpb crystallizes in a centrosymmetric monoclinic P21/c space group, with four molecules in the unit cell. The dihedral angles between the central phenyl ring and the two picoline rings for the di-Mebpb ligand, is calculated as 57.06(5) ° and 22.05(8) °, respectively and the dihedral angle between the central phenyl ring and the two picoline rings of the bpb ligand are calculated as 57.82(4) ° and 17.96(7) °, respectively. [Ga(bpb)(H2O)2]NO3·CH3OH crystallizes in a centrosymmetric, orthorhombic Pbca space group, with four molecules per unit cell while the [Au(bpb)]Cl, complex crystallizes in a centrosymmetric, triclinic Pī space group, with two molecules per unit cell. The octahedron around the gallium(III) ion is somewhat distorted as indicated by the large bite angle of N1-Ga-N4 (115.03(1) °) and the small bite angle of O4-Ga-O3 (161.62(1) °). The gold(III) complex crystallizes in a distorted square planar formation with the gold(III) deviating 0.0518(3) Å from the plane formed by the four coordinating nitrogen atoms (N1-N2-N3-N4) and the bond angles of N-Au-N range from 81.8(2) ° to 111.9(2). °.
A kinetic investigation was conducted to follow the rate at which methanol is substituted from a trans-[Ga(bpb)(CH3OH)2]+ complex with 4-methylpyridine as entering ligand. The proposed substitution mechanism is postulated to involve two distinguishable reaction steps. The equilibrium constant, K1, for the first methanol substitution was obtained as ~1 M-1 from the overall equilibrium constant, Koverall, which was determined as 44(2) M-1. The equilibrium constants, K2 and K3, were determined as 5.8(1) M-1 and 6(1) M-1, respectively at 25.0 °C.
The rate constant for the second substitution step, k3, was determined as 8.5(1) x 10-4 (s-1) which is much slower than what was expected at 25.0 °C. A large negative ΔS≠ value of -122(10) (J K-1.mol-1) was determined for the forward reaction (k3), which suggests an associative mechanism for the MeOH substitution with 4-mepy as entering ligand, but high pressure kinetic studies are required to investigate this fully.
Cell studies were performed on two newly synthesized compounds, di-Mebpb and [Ga(bpb)(H2O)2]NO3·CH3OH. These compounds were tested on oesophageal cancer cell lines which showed promising results towards inhibition, however it was not reactive enough to be considered as active substance for inhibition, with respective IC50 values of 3.796 μM and 2.285 μM for di-Mebpb and [Ga(bpb)(H2O)2]NO3·CH3OH.
Afrikaans: Hierdie navorsing fokus op die ontwikkeling van nuwe tetradentate karboksamied ligande en hulle koördinasie aan gallium(III) en goud(III). Die vaste toestand eienskappe en reaktiwiteit studies in oplossing van hierdie model komplekse bied `n dieper insig in die gedrag van radiofarmaseutika vir kanker behandeling. Die kristallografiese eienskappe van twee karboksamied ligande, di-Mebpb en bpb, en twee metal komplekse, [Ga(bpb)(H2O)2]NO3·CH3OH en [Au(bpb)]Cl, word volledig bespreek en met literatuur vergelyk in Hoofstuk 5. Die ligand di-Mebpb kristalliseer in die nie-sentrosimmetriese, monokliniese Cc ruimtegroep, met vier molecule per eenheidsel. Die ligand bpb kristalliseer in die sentrosimmetriese, monokliniese P21/c ruimtegroep, met vier molecule per eenheidsel. Die dihedriese hoeke tussen die sentrale feniel ring en die twee pikolien ringe in die di-Mebpb ligand is bereken as 57.06(5) ° en 22.05(8) °, onderskeidelik, en dihedriese hoeke tussen die sentrale feniel ring en die twee pikolien ringe in die bpb ligand is bereken as 57.82(4) ° en 17.96(7) °, onderskeidelik. [Ga(bpb)(H2O)2]NO3·CH3OH kristalliseer in die sentrosimmetriese, ortorombiese Pbca ruimtegroep, met vier molecule per eenheidsel, terwyl die [Au(bpb)]Cl kompleks in die sentrosimmetriese, Pī ruimtegroep kristalliseer, met twee molecules per eenheidsel. Die octa hedron rondom die gallium(III) ioon is effens vervorm, soos aangedui deur die groot bythoek van N1-Ga-N4 (115.03(1) °) en die klein bythoek van O4-Ga-O3 (161.62(1) °. Die goud(III) kompleks kristalliseer in `n vervormde vierkantig planêre vormasie met `n uitwyking van 0.0518(3) Å vir die goud(III) atom uit die vlak gevorm deur die vierkoördinerende stikstof atome (N1-N2-N3-N4) en bindingshoeke van N-Au-N wat wissel van 81.8(2) ° tot 111.9(2) °. `n Kinetiese ondersoek is uitgevoer om die tempo waarteen methanol uit trans-[Ga(bpb)(CH3OH)2]+ vervang word deur 4-metielpiridien vas te stel. Die voorgestelde uitruilings meganisme behels twee onderskeibare reaksie stappe. Die ewewigskonstante, K1, vir die eerste methanol substitusie is vasgestel as ~1 M-1 uit die algehele ewewigskonstante, Kalgeheel, wat vasgestel is as 44(2) M-1. Die ewewigskonstantes, K2 and K3, is vasgestel as onderskeidelik 5.8(1) M-1en 6(1) M-1 teen 25.0 °C. Die tempo konstante vir die tweede substitusie stap, k3, is vasgestel as 8.5(1) x 10-4(s-1), wat aansienlik stadiger is as wat verwag is teen 25.0 °C. `n Groot negatiewe ΔS≠ waarde van -122(10) (J.K-1.mol-1) is vasgestel vir die voorwaarts se reaksie (k3), wat `n assosiatiewe meganisme vir die MeOH substitusie deur 4-mepy as inkomende ligand voorstel, maar hoë-druk kinetiese studies word benodig om dit volledig te ondersoek. Sel studies is uitgevoer op twee nuut vervaardigde verbindings, di-Mebpb en [Ga(bpb)(H2O)2]NO3·CH3OH. Hierdie verbindings is getoets op esofagiale kanker sel lyne en het belowende resultate getoon ten opsigte van inhibisie, maar was met onderskeie IC50 waardes van 3.796 en 2.285 vir di-Mebpb en [Ga(bpb)(H2O)2]NO3·CH3OH nie reaktief genoeg om as aktiewe komplekse vir inhibisie oorweeg te word nie.