Glossy mags and the sexes: a critical discourse analysis of FHM and Cosmo
Loading...
Date
2009-05
Authors
Conradie, M. S.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The following dissertation reports on a research study of the lifestyle magazines For Him
Magazine and Cosmopolitan. Quantitative and qualitative methods were combined in an
investigation of linguistic patterns which serve to construct a particular perspective on
masculinity and femininity. The quantitative analyses focused on identifying patterns in
the distribution and connotation of various words. The qualitative analyses focused on
various grammatical and semantic features in specific articles of both magazines. The
results suggest that both magazines tend to hone masculinity and femininity to certain
subjects and descriptions. Cosmopolitan, however, might be characterised by a slightly
more flexible discourse.
In addition, this study also contains suggestions on how research of this nature may be
incorporated into an academic course for students of Applied Linguistics.
Afrikaans: Die volgende navorsingstuk rapporteer die resultate van ‘n projek aangaande die diskoerskenmerke van die leefstyl-tydskrifte Cosmopolitan en For Him Magazine. Die studie kombineer kwantitatiewe en kwalitatiewe metodes, met die oog op die ondersoek van linguistiese patrone wat gebruik word om ‘n spesifieke perspektief op manlikheid en vroulikeheid te skep. Die kwantitatiewe metodes het gefokus op die verspreiding en konnotasie van verskeie woorde. Die kwalitatiewe metodes het gefokus op verskeie grammatiese en semantiese patrone in spesifieke artikels van beide tydskrifte. Die resultate stel voor dat beide tydskrifte ‘n noue perspektief op manlikheid en vroulikheid skep, deur te konsentreer op spesifieke belangstellings en beskrywings. Nie te min, blyk dit wel dat Cosmopolitan deur ‘n meer buigsame diskoers gekenmerk word. Verder mik hierdie navorsingstuk ook om voorstelle te bied oor maniere hoe navorsing van hierdie aard geïnkorporeer kan word in ‘n akademiese kursus vir studente in Toegepaste Linguistiek.

Description
Keywords
Dissertation (M.A. (English))--University of the Free State, 2009, Women's periodicals, Men's magazines, Discourse analysis -- Periodicals, Masculinity, Femininity