'n Verkennende studie van Anglo-Boereoorlog-fiksie

dc.contributor.authorDe Wet, Corene
dc.date.accessioned2018-10-12T13:04:51Z
dc.date.available2018-10-12T13:04:51Z
dc.date.issued2000
dc.description.abstractEnglish: Writers of narratives about the Anglo-Boer War claim that it is essential to record stories about this conflict to ensure that experiences of the people are not forgotten. This article surveys the mainly Afrikaans Anglo-Boer War fiction published since 1903. The various methods used by authors to blur the distinctions between fiction and historiography are discussed. Secondly, the diverse views on the participation of blacks in the war and their experience of it are considered. From an analysis of the mythologising of the Boers, it is clear that some authors honour the Boer fighters and their women, but that others describe them as dishonourable, cowardly and barbaric. The influence of the war on relations between Boer and Briton, black and white, those who fought to the bitter end and those who surrendered, "joiner" men and women is discussed. Finally, attention is paid to the depiction of Boer women at the time. With a few exceptions, the women were generally idealised, and depicted as the backbone of the nation, the driving force behind the Boer fighters.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Skrywers van verhale oor die Anglo-Boereoorlog maak daarop aanspraak dat dit noodsaaklik is om verhale oor die oorlog te boekscaaf om te verseker dat die lief en leed van die gewone mense aan die vergetelheid ontruk word. In hierdie artikel word 'n oorsig gegee van hoofsaaklik Afrikaanse ABO-fiksie war sedert 1903 die lig gesien het. Eerstens is gelet op die verskillende metodes wat fiksieskrywers gebruik om die skeidslyne tussen fiksie en geskiedskrywing op te hef. Tweedens is op skrywers se uiteenlopende sieninge oor die swartes se deelname aan en belewing van die oorlog gelet. Uit die ondersoek na die mitologisering van die Boere blyk dit dat, terwyl sommige skrywers eer aan die Boerevegters en -vrouens bring, ander hulle as eerloos, lafhartig en barbaars beskryf. Die invloed van die oorlog op die verhoudinge tussen Boer en Brit, blank en swart, bittereinder en hensopper, joinermans en -vrouens word nagespeur. Laastens is aandag gegee aan die uitbeelding van Boerevrouens ten tyde van die ootlog. Op enkele uitsonderings na word die vrouens veridealiseer - hulle word as die ruggraat, die stukrag van die Boeremagte uitgebeeld.en_ZA
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.identifier.citationDe Wet, C. (2000). 'n Verkennende studie van Anglo-Boereoorlog-fiksie. Acta Academica, 32(2), 38-65.en_ZA
dc.identifier.issn0587-2405 (print)
dc.identifier.issn2415-0479 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/9365
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectAnglo-Boer War fictionen_ZA
dc.subjectAuthorsen_ZA
dc.subjectAfrikaans fictionen_ZA
dc.title'n Verkennende studie van Anglo-Boereoorlog-fiksieen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
academ_v32_n2_a2.pdf
Size:
425.6 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: