A descriptive analysis of Septuagint Micah

Loading...
Thumbnail Image
Date
2015-07
Authors
Modugno, Steve Michael
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This study combines the strengths of both Septuagint Studies and Translation Studies to describe Septuagint Micah. It employs rigorous text critical tools and methods to assess translation errors that resulted from the translator’s insufficient grammatical/lexical knowledge or from orthographical/phonological mistakes. At times, it concludes that the translator’s Hebrew Vorlage differed from the MT. An important advance in this study involves the use of the most recent advances in translation theory to determine purposeful, idiosyncratic shifts introduced by the translator. The theoretical framework for this study is the recognition that translations exist within a cultural and literary polysystem where the translator affects change in the polysystem and the polysystem exerts some control over translation norms. Based on this theoretical framework, Descriptive Translation Studies scholars have developed three primary translation models—comparative, process and causal. Of these, Chesterman’s causal model was chosen for this study because it incorporates the strengths of both comparative and process models. The causal model accounts for three important aspects of the translation: the preliminary norms (causal conditions), translated text and translation effects (target culture reception). The translated text provides the core material of investigation, in which every coupled-pair (i.e., the source text phrase and the translation of it) is analysed thoroughly to discern and describe translation shifts. Through categorising these shifts, translation tendencies and patterns emerged. These reflect the translator’s operational norms, which are either obligatory (linguistically constrained) or non-obligatory (translation choices). Among the most important non-obligatory operational norms involve the translator’s style, concern for message clarity, theology and ideology. His preferred style led him to provide lexical variation and smooth syntax. Because he valued clarity in the translated text, he employed techniques of explicitisation, concretisation (rarely metaphorisation), harmonisation and interpretation. He introduced changes that reflected his own theology. For instance, through several shifts from singular “evil” to plural “evil deeds” the translator suggests that the sins of the Israelites were numerous and great to have warranted the punishment they endured. Similarly, they alone were culpable for their sins and God was justified in punishing them. Other shifts seem to indicate that God did not save them because they did not turn to him in prayer and they did not fear him. Ideologically, shifts occurred primarily through the technique of historicising. The translator effectively distinguished the Israelites of the past (who had brought upon themselves the exile) from the diaspora Jews living in the 3rd or 2nd century B.C.E. Alexandria who were contemporaneous with the translator. However, through two other shifts the translator included the post-exilic Jewish diaspora in God’s threats of future judgment. The intent of this study was to describe LXX-Micah and reveal how its translator intervened in the text to infuse his own idiosyncratic theological perspective. The results seem to indicate that he truly was an agent of change.
Afrikaans: Hierdie studie kombineer die sterkpunte van beide die studie van die Septuaginta en Vertaalkunde met die doel om die Septuaginta van Miga te beskryf. Dit maak van streng tekskritiese gereedskap en metodes gebruik om die vertaalfoute te evalueer wat ontstaan het vanuit die vertaler se gebrekkige grammatikale en leksikale kennis as gevolg van ortografiese en fonologiese foute in die bronteks. Daar is gevalle waar dit blyk dat die vertaler se Hebreeuse Vorlage verskil het van die Masoretiese Teks. Die belangrike bydrae in hierdie studie sluit die gebruik van resente ontwikkelinge in vertaalteorie in met die doel om die doelgerigte idiosinkratese strategieë van die vertaler te bepaal. Hierdie studie opereer met die aanname dat vertalers binne ’n kulturele en literêre polisisteem werk. Binne hierdie raamwerk affekteer vertalers verandering in die polisisteem terwyl die polisisteem tot ’n mate beheer uitoefen oor vertaalnorme. Binne hierdie teoretiese raamwerk het Deskriptiewe Vertaalkundiges drie primêre vertaalmetodes ontwikkel--vergelykend, prosesmatig en oorsaaklik. Hieruit is Chesterman se oorsaaklike model gekies omdat dit die sterk punte van beide die prosesmatige en oorsaaklike modelle inkorporeer. Die oorsaaklike metode verantwoord drie belangrike aspekte van ’n vertaling: die inleidende norme (oorsaaklike voorwaardes), vertaalde teks en die effek van die vertaling (ontvangs deur die teikengehoor). Die vertaalde teks voorsien die kern van die materiaal vir die ondersoek, waarin elke gekoppelde paar (met ander woorde ’n frase in die bronteks en die vertaling daarvan) deeglik geanaliseer is om vertaalskuiwe te onderskei en te beskryf. Deur hierdie vertaalskuiwe te kategoriseer kom tendense en patrone te voorskyn. Hulle reflekteer die vertaler se operasionele norme, wat of verpligtend (linguisties afgedwing) of nie-verpligtend (vertaalkeuses) kan wees. Die mees belangrike nie-bindende operasionele norme sluit die vertaler se styl, besorgdheid met die duidelikheid van die boodskap, teologie en ideologie in. Omdat hy waarde heg aan duidelikheid in die teks, maak hy gebruik van die volgende tegnieke: eksplisitisering, konkretisering (selde word metafore gebruik), harmonisering en interpretasie. Hy stel veranderinge voor wat sy eie teologie reflekteer. Byvoorbeeld, deur die vertaalskuif tussen die enkelvoud “boos” en die meervoud “bose dade” stel die vertaler die sondes van die Israeliete as talryk en groot voor om daardeur die straf wat hulle verduur het te regverdig. Terselfdertyd was hulle ook verantwoordelik vir hulle sondes en God was geregtig om hulle te straf. Ander vertaalskuiwe wil dit laat voorkom of God hulle nie gered het nie omdat hulle nie na Hom teruggekeer het in gebed en Hom nie gevrees het nie. Ideologies kom vertaalskuiwe primêr voor deur die tegniek van verhistorisering. Die vertaler onderskei effektiewelik tussen die Israeliete van die verlede (wie die ballingskap oor hulle self gebring het) en die Jode van die diaspora wat in die 3de of 2de eeu v.C. in Aleksandrië gewoon het en kontemporêr met die vertaler was. Die vertaler sluit egter deur twee ander vertaalskuiwe die na-eksiliese Joodse diaspora in God se dreigemente van toekomstige oordeel in. Die doel van hierdie studie is om die Septuagina van Miga te beskryf en aan te toon hoe die vertaler ingemeng het in die teks om sy eie idiosinkratiese teologiese perspektiewe daarin te laat voorkom. Die gevolgtrekkings toon aan dat die vertaler werklik ’n agent van verandering was.
Description
Keywords
Thesis (Ph.D. (Hebrew))--University of the Free State, 2015, Bible. O.T. Greek -- Versions -- Septuagint -- Micah, Bible. O.T. Greek -- Versions -- Septuagint -- Micah -- History and criticism, Bible. O.T. Micah -- Translating
Citation