An evaluation of support institutions in enhancing the commercialisation process

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Booysen, Karen

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of the Free State

Abstract

Showing abstract in Afrikaans
Afrikaans: Hierdie navorsingstudie het ‘n tweeledige doel waar dit eerstens gedien het om die befondsingsproses van entrepreneuriese ondersteuningsinstellings te evalueer ten einde die hindernisse tot kommersialisering te identifiseer. Tweedens, met hierdie hindernisse ingedagte, argumenteer hierdie studie vir ‘n nuut-geformuleerde fase-georiënteerde proses wat baseer is op drie onderskeidelike, tog komplimentêre fases, naamlik Haalbaarheid, Lewensvatbaarheid en Volhoubaarheid. Hierdie fase-georiënteerde proses word aanbeveel ten einde die ondersteuningsinstellings te lei in hul evaluering van aansoeke vir befondsing en sodoende hulle in staat stel om waarlik die entrepreneurs en ondernemings-idees met meriete te identifiseer. Addisioneel sal hierdie fase-georienteerde proses die entrepreneurs in staat stel om die aansoekproses suksesvol te voltooi deur ‘n hanteerbare, verstaanbare proses wat konstant gemonitor word. Sodoende sal tydige veranderinge moontlik wees en dit die uiteindelike suksesvolle vestiging van ‘n onderneming meebring waarna die entrepreneurs in staat gestel is om hul ondernemings, asook die industrie waarin hul gaan meeding, te verstaan.

Description

Thesis (Ph.D.(Business Management))--University of the Free State, 2015

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By