Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde: 'n Missionêre teologie

dc.contributor.authorVerster, Pieter
dc.date.accessioned2021-09-10T11:50:53Z
dc.date.available2021-09-10T11:50:53Z
dc.date.issued2020
dc.description.abstractDie Heilige Gees, as die Gees van Christus, bring die volheid van die heil in Christus na ons. Hy verheerlik Jesus Christus, Hy maak geloof moontlik en Hy vestig die kerk. Die Heilige Gees is daarom totaal uniek en wonderbaar. Dit is vir die sending essensieel om vanuit die Gees te lewe en so Jesus Christus as Here te erken. Daarmee saam hang natuurlik die getuienis dat die Vader oneindige liefde in sy Seun Jesus Christus betoon. Juis nou dat die teologie die tydsgees navolg, moet onomwonde in die krag van die Gees getuig word dat Jesus die Here is en dat die Vader die Vader van liefde is. Sentraal hierin staan die kruisdood en opstanding van Jesus Christus wat deur die Heilige Gees bevestig word. Daarmee word dikwels teen die stroom ingeswem, maar hierdie getuienis moet onomwonde gelewer word. Daarvan moet die sending steeds en meer en meer getuig.en_ZA
dc.description.sponsorshipFakulteit Teologie en Religie (Departement Praktiese en Missionale Teologie) National Research Foundation (NRF)en_ZA
dc.identifier.isbn978-1-928424-75-8
dc.identifier.isbn978-1-928424-75-8 (e-book)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/11270
dc.identifier.urihttps://doi.org/10.18820/9781928424758
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherSunbonani Scholaren_ZA
dc.rights.holderSUN MeDIA Bloemfontein (SUN PReSS imprint) and author(s)en_ZA
dc.rights.licenseThis is an open access book under the CC BY NC ND 4.0 license (http://creativecommons.org/licenses/by/4.0/)
dc.titleDie wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde: 'n Missionêre teologieen_ZA
dc.typeBooken_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VesterP.pdf
Size:
2.06 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: