'No messing in Bonteheuwel': the role of social capital and partnership building in sustainable community development
Loading...
Date
2014
Authors
Arendse, Wilmot
Patel, Zarina
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Department of Urban and Regional Planning, University of the Free State
Abstract
English: This article focuses on a community-development programme (case study) in
Bonteheuwel on the Cape Flats, viz. ‘No Messing in Bonteheuwel’. In a period of just
over a decade, this community has transitioned from a degraded natural, built and
social environment to one where the community have cohered to realise a vision of
a place of which they are currently proud. This case study adds to the understanding
of sustainable community development, by tracing the transition from a vicious to a
virtuous cycle of community development. The development of social capital within
the community, coupled with the development of partnerships and the building of
trust with local government, have been identified as key ingredients in this transition.
The benefits derived from the current virtuous cycle for the Bonteheuwel community
as well as local government are demonstrated. This article contributes towards
the understanding of how to foster sustainable communities, and is, therefore, of
relevance to local governments and policy-makers.
Afrikaans: Hierdie artikel, ‘No Messing in Bonteheuwel’, fokus op ’n gemeenskapsontwikkelingsprogram (gevallestudie) by Bonteheuwel op die Kaapse Vlakte. In net meer as ’n dekade het daar ’n oorgang in hierdie gemeenskap plaasgevind van ’n afgeleefde natuurlike, beboude en maatskaplike omgewing na ’n gemeenskap wat verenig is om ’n visie te verwerklik om ’n plek te skep waarop die mense trots kan wees. Hierdie gevallestudie dra by tot die begrip van volhoubare gemeenskapsontwikkeling deur die oorgang van ’n skadelike na ’n goeie kringloop in gemeenskapsontwikkeling by Bonteheuwel na te speur. Die ontwikkeling van maatskaplike kapitaal in die gemeenskap, tesame met die ontwikkeling van vennootskappe en die bou van ’n vertrouensverhouding met die plaaslike regering, is as die sleutelelemente van hierdie oorgang geïdentifiseer. Die voordele wat uit die huidige goeie kringloop vir beide die gemeenskap van Bonteheuwel en vir die plaaslike regering spruit, word aangedui. Hierdie artikel dra by tot die begrip van hoe om die ontwikkeling van volhoubare gemeenskappe te bevorder en daarom is dit vir plaaslike regerings en vir beleidmakers van belang.
SeSotho: Eli phepha elithi, ‘No Messing in Bonteheuwel’, lijoliswe kwiprogramu yokuphuhlisa uluntu lwaseBonteheuwel kwiiCape Flats. Kwisithuba nje seminyaka elishumi, aba bahlali baye batshintsha ukusuka ekubeni yindawo ewohlokileyo ngokwendalo, izakhiwo nakwintlalo yaba luluntu olumanyeneyo ekudaleni indawo olunokuzidla ngayo. Olu phando longeza kwindlela esiluqonda ngayo uphuhliso loluntu oluqhubekayo ngokuphanda ngokuphucuka kophuhliso loluntu lwaseBonteheuwel lusuka kokungento lwaza lwenza inkqubela. Ukuphuhliswa kwekhapitali yentlalo kule ndawo, kunye nokuphuhliswa kwentsebenziswano nokuthembana norhulumente wengingqi, kuye kwaye kwachazwa njengondoqo kolu tshintsho. Iinzuzo ezifunyenwe kule nkqubela kokubini kuluntu lwaseBonteheuwel nakurhulumente wengingqi ziyabonakala. Eli phepha linegalelo ekuqondeni kwethu indlela yokuqhuba uphuhliso kwiindawo ezinenkqubela kwaye, ngenxa yoko, libalulekile koorhulumente bengingqi nakubasunguli bomgaqo-nkqubo.

Description
Keywords
Sustainable community development, Social capital, Local government, Bonteheuwel, Cape Flats
Citation
Arendse, W., & Patel, Z. (2015). ‘No Messing in Bonteheuwel’: The role of social capital and partnership building in sustainable community development. Town and Regional Planning, 65(1), 1-11.