Comparative analysis of design management procedures in manufacturing and architecture

Loading...
Thumbnail Image
Date
2008
Authors
Buys, Fanie
Sidloyi, Xabiso
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Design changes due to lack of constructability, cost overruns, delays and dissatisfied clients are but a few of the problems experienced in construction on the account of the poor management of the design processes. This research was conducted to determine the adequacy of design management processes used by Eastern Cape (EC) architectural practices and compare these with the design management processes used in manufacturing in order to establish practices, theories, principles, technologies and deliverables that can be transferred from the manufacturing into the construction industry to improve efficiency of architectural design management. A questionnaire was designed to acquire primary, factual and attitudinal data from EC architectural practices while secondary data were acquired through a literature review. The main findings were that design management processes, continuous improvement philosophies, lean principles, and Information and Communication Technology (ICT) used by EC architectural practices are not similar to those used in manufacturing. Therefore EC architectural practices could increase their efficiency by adopting some of the design management processes, ICT, continuous improvement philosophies and lean principles originating from the manufacturing industry.
Afrikaans: Ontwerpveranderinge as gevolg van die onuitvoerbaarheid van konstruksie-ontwerpe, onbeplande kostes, vertragings en ontevrede kliënte, is net ‘n paar probleme wat tydens die konstruksieproses ondervind word; dit is dikwels as gevolg van die swak bestuur van die ontwerpproses. Navorsing is onderneem om die geskiktheid van bestuursprosesse vir ontwerp, wat deur Oos- Kaapse argitekspraktyke gebruik word, te bepaal en dit te vergelyk met ontwerpbestuurs prosesse wat in die vervaardigingsbedryf gebruik word, ten einde praktyke, teorieë, beginsels, tegnologiese oplossings en die uitkomste te identifiseer en dit uit die vervaardigingsbedryf na die konstruksiebedryf oor te dra om die effektiwiteit van argitektoniese ontwerpbestuur te verbeter. ’n Vraelys was gebruik om basiese-, feitelike- en meningsdata van Oos-Kaapse argitekspraktyke te bekom, terwyl sekondêre data deur ‘n literatuurstudie ingewin is. Die belangrikste bevindinge was dat die ontwerpbestuursprosesse, deurlopende verbeterings-filosofieë, essensiële beginsels, en Inligting en Kommunikasie Tegnologie (IKT) wat deur Oos-Kaapse argitekspraktyke gebruik word, nie ooreenstem met dié van die vervaardigingsbedryf nie. Gevolglik kan Oos-Kaapse argitekspraktyke moontlik hul dienste verbeter deur sekere van die bestuursprosesse, IKT, deurlopende verbeteringsfilosofieë en essensiële beginsels uit die vervaardigingsbedryf aan te neem.
Description
Keywords
Architectural profession, Construction, Design management, Manufacturing, Process improvement
Citation
Buys, F., & Sidloyi, X. (2008). Comparative analysis of design management procedures in manufacturing and architecture. Acta Structilia: Journal for the Physical and Development Sciences, 15(2), 29-44.