Wat doen ons wanneer ons bid? Oor die aard van gebed en geloof, Vincent Brümmer: boekresensie

dc.contributor.authorLaubscher, Martin
dc.date.accessioned2016-07-19T18:47:39Z
dc.date.available2016-07-19T18:47:39Z
dc.date.issued2013
dc.descriptionVincent Brümmer, Wat doen ons wanneer ons bid? Oor die aard van gebed en geloof (Wellington: Bybel-Media, 2011), pp. 3 + 197, R149.95, ISN 9780864875594.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: 'n Resensie oor die bekende en klassieke werk sal die ingeligte leser dalk tegelykertyd laat frons en glimlag. Dis geen nuwe publikasie nie en tog ís dit - en veral een om van kennis te neem! Dit het reeds in 1984 (oorspronklik in Engels - What are we doing when we pray?) verskyn, sedertdien (1985) is dit vertaal en uitgee in Nederlands en Duits, én in 2006 het Brümmer en Ashgate weer 'n hersiene en bygewerkte Engelstalige uitgawe die lig laat sien. In 2009 is dit bekroon met die Andrew Murray - Desmond Tutu prys sodat dit (uiteindelik!) ook onlangs in Brümmer se moedertaal en vaderland uitgegee kon word. 'n Resensie oor die bekende en klassieke werk sal die ingeligte leser dalk tegelykertyd laat frons en glimlag. Dis geen nuwe publikasie nie en tog ís dit - en veral een om van kennis te neem! Dit het reeds in 1984 (oorspronklik in Engels - What are we doing when we pray?) verskyn, sedertdien (1985) is dit vertaal en uitgee in Nederlands en Duits, én in 2006 het Brümmer en Ashgate weer 'n hersiene en bygewerkte Engelstalige uitgawe die lig laat sien. In 2009 is dit bekroon met die Andrew Murray - Desmond Tutu prys sodat dit (uiteindelik!) ook onlangs in Brümmer se moedertaal en vaderland uitgegee kon word.af
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.identifier.citationLaubscher, M. (2013). Review: Wat doen ons wanneer ons bid? Oor die aard van gebed en geloof: boekresensie. Acta Theologica, 33(2), 294-296.af
dc.identifier.issn1015-8758 (print)
dc.identifier.issn2309-9089 (online)
dc.identifier.urihttp://dx.doi.org/10.4314/actat.v33i2.17
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/3450
dc.language.isoafaf
dc.publisherFaculty of Theology, University of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderFaculty of Theology, University of the Free Stateen_ZA
dc.subjectBook reviewsen_ZA
dc.titleWat doen ons wanneer ons bid? Oor die aard van gebed en geloof, Vincent Brümmer: boekresensieaf
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
theolog_v33_n2_a18.pdf
Size:
43.67 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: