Wat doen ons wanneer ons bid? Oor die aard van gebed en geloof, Vincent Brümmer: boekresensie
Article Multilingual record · 2 languages
View this record in
Viewing available metadata in English
Abstract
Afrikaans
'n Resensie oor die bekende en klassieke werk sal die ingeligte leser dalk tegelykertyd laat frons en glimlag. Dis geen nuwe publikasie nie en tog ís dit - en veral een om van kennis te neem! Dit het reeds in 1984 (oorspronklik in Engels - What are we doing when we pray?) verskyn, sedertdien (1985) is dit vertaal en uitgee in Nederlands en Duits, én in 2006 het Brümmer en Ashgate weer 'n hersiene en bygewerkte Engelstalige uitgawe die lig laat sien. In 2009 is dit bekroon met die Andrew Murray - Desmond Tutu prys sodat dit (uiteindelik!) ook onlangs in Brümmer se moedertaal en vaderland uitgegee kon word. 'n Resensie oor die bekende en klassieke werk sal die ingeligte leser dalk tegelykertyd laat frons en glimlag. Dis geen nuwe publikasie nie en tog ís dit - en veral een om van kennis te neem! Dit het reeds in 1984 (oorspronklik in Engels - What are we doing when we pray?) verskyn, sedertdien (1985) is dit vertaal en uitgee in Nederlands en Duits, én in 2006 het Brümmer en Ashgate weer 'n hersiene en bygewerkte Engelstalige uitgawe die lig laat sien. In 2009 is dit bekroon met die Andrew Murray - Desmond Tutu prys sodat dit (uiteindelik!) ook onlangs in Brümmer se moedertaal en vaderland uitgegee kon word.
Keywords
English
Book reviews
Record information
Authors
Laubscher, Martin
Publisher
Faculty of Theology, University of the Free State
Date
Collections
Description
Vincent Brümmer, Wat doen ons wanneer ons bid? Oor die aard van gebed en geloof (Wellington: Bybel-Media, 2011), pp. 3 + 197, R149.95, ISN 9780864875594.