Artikel 6 van die Wet op Binnekennistransaksies - 'n groepsgeding of aksie in die openbare belang vir die regulering van binnekennistransaksies?

dc.contributor.authorHenning, Johan
dc.contributor.authorDe Bruin, Jaco
dc.date.accessioned2015-08-21T11:12:46Z
dc.date.available2015-08-21T11:12:46Z
dc.date.issued2001
dc.description.abstractEnglish: The Constitution introduced the concept of a class action in the South African legal system in 1993. The Constitution however limited the use of class actions to rights enshrined in the Constitution. The constitutional class action was followed by a proposal by the South African Law Commission for general legislation on class actions and actions in public interest. The Panel for Security Regulation commented on the discussion paper advocating the use of similar legislation in the fight against insider trading. The King Commission again raised the concept of a derivative action in the fight against insider trading resulting in section 6 of the Insider Trading Act. This action shares some of the characteristics of the class action and action in public interest and sets the way forward for the use of this type of legislation in the commercial world.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Die Grondwet het groepsgedingvoering in 1993 aan die Suid-Afrikaanse regstelsel bekend gestel. die aanwending van die prosedure is egter beperk tot regte verskans in die Grondwet. die grondwetlike groepsgeding is gevolg deur voorstelle van die Suid-Afrikaanse Regskommissie vir wetgewing rakende die gebruik van groepsgedinge en die aksie in die openbare belang. die Paneel vir Sekuriteite Regulering het in hulle kommentaar op die voorstel die gebruik van soortgelyke aksies voorgestaan vir die bekamping van binnekennistransaksies. die Kingkommissie het ook die gedagte van 'n afgeleide aksie ter bekamping van binnekennistransaksies onderskryf. Hierdie aanbeveling het vergestalting gevind in die skepping van 'n afgeleide aksie in die vorm van artikel 6 van die Wet op Binnekennistransaksies. die aksie toon ooreenstemmende kenmerke met dié van 'n groepsgeding en aksie in die openbare belang. die belang van die invoeging van die afgeleide aksie baan die weg vir die gebruik van dié vorms van litigasie binne die handelswereld.
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.identifier.citationHenning, J. J., & De Bruin, J. (2001). Artikel 6 van die Wet op Binnekennistransaksies-'n groepsgeding of aksie in die openbare belang vir die regulering van binnekennistransaksies? Journal for Juridical Science, 26(3), 62-77.en_ZA
dc.identifier.issn0258-252X (print)
dc.identifier.issn2415-0517 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/1052
dc.language.isoaf
dc.publisherFaculty of Law, University of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderFaculty of Law, University of the Free Stateen_ZA
dc.titleArtikel 6 van die Wet op Binnekennistransaksies - 'n groepsgeding of aksie in die openbare belang vir die regulering van binnekennistransaksies?
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
juridic_v26_n3_a4.pdf
Size:
59.38 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: