Die Binnewerk van Antieke Grieks. Die semantiek van grammatiese konstruksies. Handleiding vir eksegete en ander studente van Klassieke en Nuwe-Testamentiese Grieks, Jordaan, G.J.C.: boekresensie

dc.contributor.authorMachin, Annéli
dc.date.accessioned2016-07-19T17:15:56Z
dc.date.available2016-07-19T17:15:56Z
dc.date.issued2014
dc.descriptionJordaan, G.J.C. 2014. Die Binnewerk van Antieke Grieks. Die semantiek van grammatiese konstruksies. Handleiding vir eksegete en ander studente van Klassieke en NuweTestamentiese Grieks. Potchefstroom: Teologiese Publikasies. ISBN 978-0-86955-219-3.
dc.description.abstractAfrikaans: Die outeur som self die inhoud (en waarde) van die boek op wanneer hy in sy voorwoord skryf dat die boek "meer as net nóg 'n Griekse grammatikaboek is. Dit is bedoel as naslaanwerk vir studente, filoloë en eksegete, as hulpmiddel om betekenis-skakerings wat dikwels in die grammatikale konstruksies van 'n Griekse teks 'versteek' is, te ondersoek" (Jordaan 2014:viii). In Die Binnewerk van Antieke Grieks word aandag aan die gebruik van werkwoord- en naamwoordkonstruksies geskenk. In hierdie aanbieding val die klem egter op sinsbou (sintaksis) eerder as op morfologie.en_ZA
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.identifier.citationMachin, A. (2014). Die Binnewerk van Antieke Grieks. Die semantiek van grammatiese konstruksies. Handleiding vir eksegete en ander studente van Klassieke en Nuwe-Testamentiese Grieks, Jordaan, G.J.C.: boekresensie. Acta Theologica, 33(2), 214-215.en_ZA
dc.identifier.issn1015-8758 (print)
dc.identifier.issn2309-9089 (online)
dc.identifier.urihttp://dx.doi.org/10.4314/actat.v34i2.15
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/3422
dc.language.isoafaf
dc.publisherFaculty of Theology, University of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderFaculty of Theology, University of the Free Stateen_ZA
dc.subjectBook reviews
dc.titleDie Binnewerk van Antieke Grieks. Die semantiek van grammatiese konstruksies. Handleiding vir eksegete en ander studente van Klassieke en Nuwe-Testamentiese Grieks, Jordaan, G.J.C.: boekresensieaf
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
theolog_v34_n2_a14.pdf
Size:
43.85 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: