Die Binnewerk van Antieke Grieks. Die semantiek van grammatiese konstruksies. Handleiding vir eksegete en ander studente van Klassieke en Nuwe-Testamentiese Grieks, Jordaan, G.J.C.: boekresensie
Loading...
Date
2014
Authors
Machin, Annéli
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Theology, University of the Free State
Abstract
Afrikaans: Die outeur som self die inhoud (en waarde) van die boek op wanneer hy in sy voorwoord skryf dat die boek "meer as net nóg 'n Griekse grammatikaboek is. Dit is bedoel as naslaanwerk vir studente, filoloë en eksegete, as hulpmiddel om betekenis-skakerings wat dikwels in die grammatikale konstruksies van 'n Griekse teks 'versteek' is, te ondersoek" (Jordaan 2014:viii). In Die Binnewerk van Antieke Grieks word aandag aan die gebruik van werkwoord- en naamwoordkonstruksies geskenk. In hierdie aanbieding val die klem egter op sinsbou (sintaksis) eerder as op morfologie.
Description
Jordaan, G.J.C. 2014. Die Binnewerk van Antieke Grieks. Die
semantiek van grammatiese konstruksies. Handleiding
vir eksegete en ander studente van Klassieke en NuweTestamentiese
Grieks. Potchefstroom: Teologiese
Publikasies. ISBN 978-0-86955-219-3.
Keywords
Book reviews
Citation
Machin, A. (2014). Die Binnewerk van Antieke Grieks. Die semantiek van grammatiese konstruksies. Handleiding vir eksegete en ander studente van Klassieke en Nuwe-Testamentiese Grieks, Jordaan, G.J.C.: boekresensie. Acta Theologica, 33(2), 214-215.