The prophetic voice of the South African Council of Churches after 1990: searching for a renewed Kairos
Loading...
Date
2010-05
Authors
Göranzon, Anders Bengt Olof
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This thesis is a study of how the prophetic voice of the South African Council of Churches (SACC) has changed over time. The focus is on the relationship between the SACC and the South African government of the day. The thesis analyses central texts from the National Conferences of the SACC held from 1969 to 2004. The analysed texts are Minutes and Resolutions, General Secretaries’ Reports, and the Presidents’ Addresses. The thesis asks how the prophetic voice has changed since 1990, which is chosen as the cutoff year. This choice was not a matter of course. 1990 was the year when Mandela was released and the liberation movements were unbanned; but 1994 could be seen as the more obvious alternative. The author argues that the role of the SACC had already changed by 1990. The period between 1990 and 1994 is different from both the time before 1990 and the post-1994 situation. With the use of a method built on hermeneutical and discourse theoretical premises, a number of orders of discourse are delimited. In the first reading the prophetic voice is analysed in relation to intersectionality (with ethnicity, religious diversity, gender, and social class as suborders of discourse), violence versus non-violence, HIV and AIDS, and the Zimbabwe issue. A number of different discourses are discerned, some of them based on terminology borrowed from the Kairos Document. One paragraph treats the HIV and AIDS pandemic as a case study that deals with how the prophetic voice has been articulated within the different orders and sub-orders of discourse. Special attention is also given to the relationship between a prophetic ministry and a moralising ministry (which also is a kind of prophetic ministry). With inspiration from Walter Brueggemann’s theories about Mosaic and Davidic trajectories in the Old Testament, the second reading deals with the relationship between ‘the prophetic voice’ and ‘reconciliation’ as two nodal points in the material. Discourses that are discerned here are the ‘Davidic Prophetic’, ‘Mosaic prophetic’, ‘State Theology’, ‘Church Theology’, ‘Prophetic Theology’, ‘Development’, ‘Liberation’, ‘Nation-building’, ‘Critical Solidarity’, and ‘Critical Engagement’ discourses. With the sub-title of the thesis, the author argues that the SACC is searching for a renewed Kairos (or focus). After the dismantling of apartheid, the question is whether or not this focus is found. In the final discussion, reconciliation (and unity) is put alongside justice, development alongside liberation, and liberation alongside reconciliation.
Afrikaans: Hierdie verhandeling is ’n studie van hoe die profetiese stem van die Suid Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) met tyd verander het. Die fokus val hier op die verhouding tussen die SARK en die Suid Afrikaanse regering van die dag. Die verhandeling analiseer sentrale tekste van die Nasionale Konferensies van die SARK wat plaasgevind het gedurende die tydperk vanaf 1969 tot 2004. Hierdie verhandleing analiseer die inhoud van Notules, Resolusies, Verslaë van Algemene Sekretarisse en die Presidente se Openingsredes. In hierdie verhandeling word daar gekyk hoe die profetiese stem verander het sedert 1990, wat dien as afsnydatum. Die keuse om 1990 as afsnydatum te gebruik spruit voort uit die datum waarop Mandela vrygelaat is en die ban gelug is ten opsigte van die onderskeie bevrydingsbewegings. Die jaar 1994 kan egter gesien word as ’n meer vanselfsprekende keuse. Die skrywer is van mening dat die rol van die SARK reeds sedert 1990 verander het. Omstandighede gedeurende die tydperk tussen 1990 en 1994 verskil van omstandighede van beide die tydperke voor 1990 en die tydperk na 1994. Deur gebruik te maak van metodes gebaseer op hermeneutiek en diskoers teoretiese uitgangspunte, word ’n aantal ordes van diskoers gegroepeer. Die aanvanklike lesing van die profetiese stem word ge-analiseer met betrekking tot ‘intersectionality’ (met etnisiteit, geloofsdiversiteit, geslag en sosiale stand as sub-orde van diskoers), geweld teenoor niegeweld, HIV/VIGS en die Zimbabwe vraagstuk. Daar bestaan ’n aantal verskillende diskoersies, sommige is gebaseer op terminlogie wat ontleen word uit die Kairos dokument. Die HIV/VIGS pandemie word in een paragraaf hanteer as ’n gevallestudie van hoe die profetiese stem dit binne die verskillende ordes en sub-ordes van diskoers beklemtoon. Daar word ook spesiale aandag geskenk aan die verhouding tussen prefetiese werksaamhede en morele werksaamhede (wat ook ’n vorm van profetiese werksaamhede is). Geïnspireer deur die teorieë van Walter Brueggemann rakende Mosaic en Davidic trajekte in die Ou Testament, deel die twede leesing met die verhouding tussen die profetiese stem en rekonsiliasie as twee nodale punte in die werk. Groeperings van diskoersies wat hier gevind word is ‘Davidic profeties’, ‘Mosaic profeties’, ‘Staatsgesinde-teologie’, ‘Kerklike-teologie’, ‘Profetiese-teologie’, ‘Ontwikkeling’, ‘Bevryding’, ‘Nasie-bou’, ‘Kritiese solidariteit’, en ‘Kritiese samewerking’ diskoersies. In die sub-titel van die verhandeling lug die skrywer die mening dat die SARK soekende is na ’n nuwe Kairos (of fokus). Na die totnietmaking van apartheid ontstaan die vraag of die fokus gevind is al dan nie. Ten slotte word rekonsiliasie (en eenheid) teenoor regverdigheid gemeet, so ook ontewikkeling teenoor bevryding en bevryding teenoor rekonsiliasie.

Description
Keywords
Thesis (Ph.D. (Ecclesiology))--University of the Free State, 2010, South African Council of Churches, Christianity -- South Africa, Church and social problems -- South Africa, Prophecy -- Christianity, Discourse analysis, Reconciliation -- Religious aspects -- Christianity, Development, Liberation, Nodal point, Walter Brueggemann, The Kairos Document, Intersectionality, Order of discourse, Hermeneutics