Adapting to and implementing a problem- and community-based approach to nursing education
Loading...
Date
2000
Authors
Fichardt, A. E.
Viljoen, M. J.
Botma, Y.
Du Rand, P. P.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS
Abstract
English: The process of change, implemented by the School of Nursing at the University of the Orange Free State so that a paradigm shift in approaches to nursing education at undergraduate level could be achieved, is outlined. The necessity to change, the identification of external and internal variables that impact on change, the founding of a support system, the process of overcoming resistance to change, the evaluation of the process of change and options for the future, are discussed. The rationale for the implementation of a problem-based teaching strategy and the phasing in of a community-based approach to teaching as the heart of the process of change are discussed.
Afrikaans: Die proses van verandering wat deur die Skool vir Verpleegkunde aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat geimplementeer is ten einde ‘n paradigmaverskuiwing in benadering tot verpleegonderrig op voorgraadse vlak teweeg te bring, word beskryf. Die noodsaak vir verandering, die vasstelling van eksterne en interne veranderlikes wat verandering beinvloed, die daarstelling van ‘n ondersteuningstelsel, die voorkoming van weerstand teen verandering, die evaluering van die proses van verandering en die opsies vir die toekoms word uiteengesit. Die rasionaal vir die implementering van ‘n probleemgebaseerde onderrigstrategie en die infasering van ‘n gemeenskapsgebaseerde benadering tot onderrig as kern van die veranderingsproses word bespreek.

Description
Keywords
School of Nursing, University of the Free State, Nursing education, Undergraduate, Change, Problem-based teaching strategy, Community-based approach
Citation
Fichardt, A. E., Viljoen, M. J., & Botma, Y. (2000). Adapting to and implementing a problem- and community-based approach to nursing education. Curationis, 23(3), 86-91.