Collaborations: the architecture of Ahrends, Burton and Koralek (ABK) edited by Kenneth Powell
Loading...
Date
2004
Authors
Noble, Jonathan
Raman, Pattabi G.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article on one of the enduring British partnerships is not a vanity publication
that we are accustomed to in our profession. Edited by Kenneth Powell, it contains
illuminating essays of overlapping themes. The editor provides the overview.
Jeremy Melvin writes a sensitive piece on the formation of the practice.
While Elain Harwood and Frank Macdonald respectively describe early works
and Irish projects of the practice Paul Finch contributes an intelligent essay on
collaboration. The essays are not presented in succession but in layered colour
strips on the top and bottom of pages with images in the body under the thematic
titles of private/public, context, light/space and process. One does have
to overcome the initial irritation of this unconventional layout before realising
the importance of the ABK story. Indeed the interlocking of different narratives
and the images has a resonance with the character of the practice itself, with
three distinct personalities of Ahrends, Burton and Koralek, each with unique but
complementary interests and predilections.
Afrikaans: Hierdie artikel oor een van die langdurigste Britse vennootskappe, is nie ’n waardelose publikasie soos waaraan die professie gewoond is nie. Soos deur Kenneth Powell geredigeer, bevat dit verligte essays met oorvleulende temas. Die redigeerder verskaf ’n oorsig. Jeremy Melvin skryf ’n sensitiewe essay oor die vorming van die praktyk, terwyl Elain Harwoord en Frank Macdonald wedersyds die eerste werke en Ierse projekte van die praktyk beskryf. Paul Finch se bydrae is ’n intelligente skrywe oor samewerking. Die essayss word nie opeenvolgende aangebied nie, maar in lae gekleure stroke op die bo- en onderkant van bladsye met grafieke in die teks ingedeel onder die titels: privaat/publiek, konteks, lig/ruimte en proses. ’n Mens moet aanvanklik die irritasie rondom hierdie manier van uiteensetting oorkom om die belangrikheid van die ABK storie te besef.

Description
Keywords
British architects, Ahrends, Burton, Koralek, Commentary
Citation
Noble, J., & Raman, P. G. (2004). Collaborations: the architecture of Ahrends, Burton and Koralek (ABK) edited by Kenneth Powell. Acta Structilia, 11(1&2), 61-70