Review of the African fish Louse genus Dolops (Branchiura)
Loading...
Date
2009
Authors
Jansen van Rensburg, Elindi
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The Aquatic Parasitology Research Group has been doing research on parasites in the Okavango Delta and Panhandle since 1997. Representatives of the Branchiura are present on several different fish hosts in the Delta and Panhandle. Dolops ranarum (Stuhlman, 1891) is a branchiuran that has a Pan-African distribution. In contrast with the other branchiurans present in Africa; Argulus (Müller, 1785) has 32 species and Chonopeltis (Thiele, 1900) has 14 species present in freshwater habitats in Africa, D. ranarum has only one representative in freshwater habitats on the continent. This leads to the question whether there may have been a speciation event in which new species may have developed. This study investigates the possibility of a speciation event using both morphological and molecular methods. Specimens were collected from different fish host genera such as Clarias Scopoli, 1777, Serranocromis Regan, 1920, Oreochromis Günther, 1889, Synodontis and Tilapia A. Smith, 1840, as well as Schilbe intermedius Rüppel, 1832 and Hepsetus odoe (Bloch, 1794). Subesquently, the fish lice were visually examined for characters that indicated significant differences. Specimens were also utilised for DNA sequencing. It was clear from the morphological results that there has been no speciation event as a result of the utilisation of different hosts. However, the molecular analysis was less successful, possibly due to the low quality of DNA as a result of the storage method.
Afrikaans: Die Akwatiese Parasietologie Navorsingsgroep doen al navorsing in die Okavango Delta en Pypsteel sedert 1997. Verteenwoordigers van die Branchiura is aanwesig op verskeie verskillende visgashere in die Delta en Pansteel. Dolops ranarum (Stuhlman, 1891) het ‘n pan-Afrikaanse verspreiding. In teenstelling met die ander branchiura aanwesig in Afrika; Argulus (Müller, 1785) het 32 spesies en Chonopeltis (Thiele, 1900) het 14 spesies aanwesig in varswater habitate in Afrika, D. ranarum het slegs een verteenwoordiger in varswater habitate op die kontinent. Dit lei tot die vraag of daar nie moontlik ‘n spesiasie gebeurtenis plaasgevind het waar nuwe spesies ontwikkel het nie. Hierdie studie ondersoek die moontlikheid van ‘n spesiasie gebeurtenis met die gebruik van beide morfologiese en molekulêre metodes. Monsters is versamel van verskillende visgasheergenera soos byvoorbeeld (Clarias Scopoli, 1777, Serranocromis Regan, 1920, Oreochromis Günther, 1889, Synodontis en Tilapia A. Smith, 1840, sowel as Schilbe intermedius Rüppel, 1832 en Hepsetus odoe (Bloch, 1794). Voorts is die visluise visueel ondersoek vir karakters wat betekenisvolle verskille aandui. Monsters is ook gebruik om die opeenvolging van DNA te bepaal. Dit was duidelik uit die morfologiese resultate dat daar geen spesiasie gebeurtenis plaasgevind het as ‘n gevolg van die benutting van verskillende gashere nie. Ongelukkig was die molekulêre analise minder suksesvol, moontlik te wyte aan die lae kwaliteit van die DNA as gevolg van die stoormetodes.

Description
Keywords
Dissertation (M.Sc. (Zoology and Etomology))--University of the Free State, 2009, Fishes -- Parasites -- Botswana -- Okavango River Delta, Branchiura (Crustacea) -- Botswana -- Okavango River Delta, Dolops