The politics of social protection in South Africa: reflections on establishing a welfare state
Loading...
Date
2002
Authors
Venter, Albert
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The purpose of this article is to reflect on the advances made in the direction of a welfare state in South Africa, and the possibility of its establishment. In order to reflect on the question whether South Africa’s political economy is moving towards a welfare state, certain arguments are advanced. First, a brief comment on South Africa’s political economy is offered. Secondly, some key theories and actors that could influence the South African political economy’s movement towards a welfare state are identified. Thirdly, the author reflects on the question of whether such a movement is taking place as well as the likelihood of a welfare state’s developing in South Africa.
Afrikaans: Die doel van hierdie artikel is om te besin oor die vordering wat gemaak word met sowel as die moontlikheid om ’n welsynstaat in Suid-Afrika te bewerkstellig. Ten einde oor die vraagstuk te besin of Suid-Afrika se politieke ekonomie in die rigting van ’n welsynstaat vorder, word die volgende argumente aangevoer. Ten eerste lewer die skrywer kortliks kommentaar oor Suid-Afrika se politieke ekonomie. Tweedens word ’n aantal teorieë en akteurs geïdentifiseer wat Suid-Afrika se ontwikkeling tot ’n welsynstaat kan beïnvloed. Derdens word besin oor die vraag of ’n beweging na ’n welsynstaat inderdaad plaasvind, sowel as oor die moontlikheid of ’n welsynstaat in Suid-Afrika gevestig kan word.

Description
Keywords
Welfare state, Political economy
Citation
Venter, A. (2002). The politics of social protection in South Africa: reflections on establishing a welfare state. Acta Academica, 34(2), 109-137.