Characterization of Opuntia ficus-indica cultivars in South Africa
Loading...
Date
2002-11
Authors
Oelofse, Rachel Mercia
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Spineless cactus pear [Opuntia ticus-indice (L.) MilL] in South Africa is
increasingly commercialised and there is a need to establish a database to assist
the South African farmers in the selection of cultivars for production. The aim of
this study was to contribute to such a database on horticultural, fodder, genetical
and pathoglogical level.
2. Plantmaterial of the 10 cultivars were obtained from a genebank situated near
Potgietersrus in the Northern Transvaal (230 50'S), South Africa. This area has
a subtropical climate with predominantly summer rainfall. The cultivars were
characterised on general horticultural characteristics, characteristics for use as
fodder and resistance to four pathogens obtained from infected cactus pear
orchards in South Africa. The cultivars were also genetically characterised using
the AFLP method.
3. All the morphological results obtained were compared with the genetical data.
The results obtained showed that morphological data, whether horticultural,
fodder or pathological, are inadequate to distinguish and characterise the
different cultivars. DNA fingerprinting can complement this characterisation.
4. The fact that the major clustering in the morphological and pathological
dendrograms does not correlate with the AFLP dendrogram proves that low
correlation exist between the subset of DNA related to morphological characters,
the subset of DNA related to pathology and a random sampling of the total
genomic DNA. It also underlines the unreliability of using only morphological and
pathological descriptors in selection. In order to solve this problem, further
description and characterisation of these cultivars is needed, but in the different
cactus pear production areas in South Africa in order to better understand the
influence of the environment on these cultivars. Description and characterisation
of the cultivars in terms of a wider set of parameters, for instance resistance to a
wider range of pathogens and cold tolerance is also needed in order to make the
morphological and pathological data more reliable.
5. It is clear from the literature that O. ficus-indice is a multifunctional crop, which
can be of great value in both developed en undeveloped countries, because of
its ability to utilise the full potential of arid areas, though in South Africa the full
potential of cactus pear is not utilised yet. It is clear from the morphological and
pathological data in this study that the 10 commercial cultivars in South Africa
compare well to other cultivars described in the literature.
Afrikaans: 1. O. ficus-indica (L.) Mill. in Suid-Africa word toenemend gekommersialiseer en daar het 'n behoefte ontstaan na 'n databasis wat produsente kan riglyne gee vir seleksie van kultivars vir produksie doeleindes. Die doel van hierdie studie is om 'n bydrae te maak tot so 'n databasis. 2. Plant materiaal van die 10 kultivars is verkry van "n geenbank naby Potgietersrus in die Noord Transvaal (230 50'S), Suid-Afrika. Hierdie is 'n area met n subtropiese klimaat en oorwegende somer reënval. Die kultivars is gekarakteriseer volgens algemene hortologiese en veevoer eienskappe. Die kultivars se weerstand teen vier patogene wat uit kommersïele boorde in Suid- Afrika versamel is, is ook getoets. 3. AI die morfologies data is vergelyk met die genetiese data wat versamel is. Die resultate het aangedui dat morfologiese data, ongeag of dit hortologies, patologies of veekundig van aard is, onvoldoende is om die cultivars genoegsaam te karakteriseer, as dit nie in kombinasie met genetiese studies . gedoen word nie. 4. Die feit dat hoof indelings van die morfologies en patologiese dendrogramme nie korreleer met die AFLP dendrogram nie, is 'n bewys van lae korrelasies tussen die substel DNA verwant aan morfologies karakters, die substel DNA verwant aan patologie en die toevallige monster van totale genomiese DNA. Dit beklemtoon die onbetroubaarheid van die gebruik van slegs morfolgiese en patologiese parameters in seleksie. Om hierdie probleem op te los sal verdere karakterisering van hierdie kultivars in die verskillende verbouiingsgebiede in Suid-Afrika gedoen moet word, sodat die invloed van die omgewing op hierdie kultivars beter verstaan kan word. Karakterisering van hierdie kultivars met' n wyer hoeveelheid parameters, bv. ook koue bestandheid en weerstand ten opsigte van 'n wyer verskeidenheid patogene, kan die gebruik van morfologiese data vir seleksie ook meer betroubaar maak. 5. Dit is duidelik uit die literatuur dat O. ficus-indica 'n veelsydige gewas is, wat van groot waarde kan wees in onderontwikkelde en ontwikkelde lande vanweë sy vermoë om artede areas tot hulle volle potensiaal te benut. Die volle potensiaal van O. ficus-indica in Suid-Africa is nog nie ten volle benut nie, tog is dit duidelik uit hierdie studie dat die 10 kommersïele kultivars in Suid-Afrika goed met ander kultivars wat in die literatuur beskryf word, vergelyk.

Description
Keywords
Acid-detergent fibre, Cactus pear, Cladode shape, Cladode yield, Crude Protein, Flower and depth, Fruit yield, Fruit mass, Growth habit, Habitus, Neutraldetergent fibre, Opuntia ficus-indica (L.) Miller, Organic matter, Peel colour, Plant shape, Plant height, Plant width, Pulp colour, Pulp mass, Total soluble solids, Prickly pears -- South Africa, Prickly pears -- Identification, Dissertation (M.Sc.Agric. (Plant Science (Plant Breeding))--University of the Free State, 2002