Culture and gender as factors in patterns of high-risk sexual behaviour among students on the main campus of the University of the Free State
Loading...
Date
2007-06
Authors
Coetsee, Engela Elizabeth
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: In this article, an exposition is provided on information collected in a survey conducted at the
University of the Free State (UFS) to help provide a better understanding of risk factors for HIV
infection among UFS students in comparison with the behaviour patterns of students at other
universities. The focus was a univariate analysis.
Stereotypes identified as a known risk factor making students at other universities more vulnerable to
HIV and high-risk sexual behaviour, were also found among UFS students] 53% of the respondents
believed that lower-class people were most at risk of contracting HIV. Forty percent (40%) of the
students who took part in the study admitted to being sexually active. This correlates with findings in
the literature study that students are a highly sexually active population. Eighteen percent (18%) of
sexually active students at the UFS admitted to having had five or more sexual partners in their
lifetime. Fifteen to nineteen years was identified as the watershed age range during which most
participants first had sexual intercourse.
The majority of students (76%), stated that the existence of HIV had influenced their sexual interaction
with other people. In an interesting revelation, a general sexual culture was identified among UFS
students, rather than culturally-based sexual practices.
Afrikaans: In hierdie artikel is 'n uiteensetting gegee van inligting wat tydens 'n opna~e aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) bekom is, en wat poog om 'n beter begrip te verskaf vanrisikofaktore vir MIVinfektering onder UV -studente. Stereotipering, wat 'n bekende risikofaktor is en die kwesbaarheid van studente ten opsigte van MIV en seksuele gedrag wat 'n hoë risiko inhou aan ander universiteite verhoog, is bok onder UV-studente gevind. Daar is gevind dat 53% van die respondente glo dat mense van die:laer klasse die grootste risiko dra vir MIV-infektering. Veertig persent (40% ) van deelnemende studente het erken dat hulle seksueel aktief is, wat ooreenstem met bevindinge aan ander universiteite dat studente' n hoogs seksuele populasie is. Agtien persent (18%) van UV-studente het erken dat hulle reeds vyf of meer seksuele maats in hul leeftyd gehad het. Die meeste deelnemende studente was tussen die ouderdom van vyftien en negentien jaar vir die eerste keer seksueel aktief. Die meerderheid (76% ) van UV-studente het erken dat die bestaan van MIiv wel hulle seksuele, interaksie met ander mense beïnvloed het. 'n Interessante bevinding was die neiging tot'n algemene seksuele kultuur onder studente aan die UV, eerder as kultuurgebaseerde s~ksuele praktyke.

Description
Keywords
College students -- South Africa -- Bloemfontein -- Sexual behavior, Safe sex in AIDS prevention -- Sex differences, Dissertation (M.Ed. (Psychology of Education))--University of the Free State, 2007