Teachers’ perceptions of continuing professional development programmes in South Africa: a qualitative study
Loading...
Date
2009
Authors
Steyn, Trudie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Effective professional development programmes help teachers to acquire the most
recent knowledge of subjects and to use appropriate techniques to enhance student
learning. The National Policy Framework for Teacher Education and Development
attempts to address the need for suitably qualified teachers in South Africa. This
qualitative inquiry aims to explain staff’s perceptions of the provision of continuing
professional development programmes in the light of the mentioned policy. The
following two main categories have emerged from the data analysis: the provision
and logistics of effective professional development programmes.
Afrikaans: Doeltreffende professionele ontwikkelingsprogramme help onderwysers om die mees resente vakkennis te verwerf en om geskikte tegnieke te gebruik wat leer aansienlik kan bevorder. Die Nasionale Beleidsraamwerk vir Onderwysersopleiding en -ontwikkeling poog om te voorsien in die behoefte aan toepaslik-opgeleide onderwysers in Suid-Afrika. Hierdie kwalitatiewe ondersoek is daarop gemik om personeel se persepsies van die voorsiening van voortgesette professionele ontwikkelingsprogramme in die lig van bogenoemde beleid te verduidelik. Die ontleding van data het die volgende twee hoofkategorieë aan die lig gebring: die voorsiening en die logistiek van professionele ontwikkelingsprogramme.

Description
Keywords
Professional education, Professional development programmes, Teachers
Citation
Steyn, T. (2009). Teachers’ perceptions of continuing professional development programmes in South Africa: a qualitative study. Acta Academica, 41(4), 113-137.