Die Wet op Getuiebeskerming 112 van 1998: enkele aspekte oor die praktiese werking daarvan

dc.contributor.authorKruger, H. B.
dc.contributor.authorOosthuizen, H.
dc.date.accessioned2015-08-21T11:14:18Z
dc.date.available2015-08-21T11:14:18Z
dc.date.issued2001
dc.description.abstractEnglish: To combat crime and especially serious crime by gangs, racketeers, syndicates and druglords, witnesses who are willing to testify against these criminals, must be protected efficiently. To address this problem the South African legislature amended the Criminal Procedure Act 51 of 1977 and enacted the Witness Protection Act 112 of 1998 to create a witness protection program. This program aims at protecting witnesses whose lives are endangered because of their willingness to give evidence in criminal court cases and other specified proceedings. Certain aspects concerning the practical functioning of the Witness Protection Act 112 of 1998 are discussed as well as the obstacles encountered and the positive contribution of the Act.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Misdaad en veral ernstige misdaad deur bendes, rampokkers, sindikate en dwelmbase kan slegs doeltreffend bekamp word indien getuies wat bereid is om teen hierdie gevaarlike elemente te getuig, effektief beskerm word. die Suid-Afrikaanse wetgewer het hierdie probleem aangespreek deur die wysiging van die Strafproseswet 51 van 1977 en die daarstelling van die Wet op Getuiebeskerming 112 van 1998, waardeur 'n getuiebeskermingsprogram geskep is. die doel van hierdie program is om getuies te beskerm wat bedreig word omdat hulle bereid is om te getuig in strafsake en ander gespesifiseerde verrigtinge. Enkele aspekte aangaande die werking van die Wet op Getuiebeskerming 112 van 1998, die knelpunte wat ondervind word asook die positiewe bydrae van die Wet word hieronder bespreek.
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.identifier.citationKruger, H. B., & Oosthuizen, H. (2001). Die Wet op Getuiebeskerming 112 van 1998: enkele aspekte oor die praktiese werking daarvan. Journal for Juridical Science, 26(3), 78-96.en_ZA
dc.identifier.issn0258-252X (print)
dc.identifier.issn2415-0517 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/1053
dc.language.isoaf
dc.publisherFaculty of Law, University of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderFaculty of Law, University of the Free Stateen_ZA
dc.titleDie Wet op Getuiebeskerming 112 van 1998: enkele aspekte oor die praktiese werking daarvanen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
juridic_v26_n3_a5.pdf
Size:
70.17 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: