Skoonheid, harmonie en wysheid: reformatoriese ontwikkeling van 'n transmoderne idee in die teologie
dc.contributor.advisor | Strauss, S. A. | |
dc.contributor.author | Swanepoel, Cornelius Alwyn | |
dc.date.accessioned | 2015-11-25T11:04:26Z | |
dc.date.available | 2015-11-25T11:04:26Z | |
dc.date.issued | 2010-12 | |
dc.description.abstract | English: Captivity is something the people of God always ought to break out of as soon as possible. This is the case especially with regard to our theology. At the beginning of the twenty-first century, it seems that both modernistic and postmodernistic captivity are real dangers to be reckoned with in theology. Reformed theology is not above these potential captivities and can be caught up in the grip of scholasticism and modernism, but also of mysticism and postmodernism. The aim of this study is to address these issues in a reformed way with a transmodern approach. It is an approach which strives to avert the captivity of both modernism and postmodernism while taking along certain treasures in the exodus to God’s new world. Giving account of this, presupposes an approach and view of reality that can account for certain theological, philosophical and hermeneutic commitments. This is done through developing a transmodern idea in a reformed way using a triad: beauty, harmony and wisdom. The aim is to stimulate a wholesome idea built upon the gripping of the covenant drama in the Word (beauty), reckoning with multiple voices in God’s church throughout the ages (harmony), and practical-poetic interrelations within the applicable context (wisdom). It is a vision that accounts theologically, philosophically and hermeneutically with a historical consciousness against the rationalistic, historicistic, linguistic and social one-sidedness that came forth at definitive turning points in history. However, this vision uses with appreciation some developments and the unfolding which took place in the mentioned aspects of reality. The reformed developing of a transmodern idea uses specific key disciplines of theology – Biblical theology, historical theology and apologetics. These disciplines are used to approach the hermeneutic process from three different vantage points – beauty, harmony and wisdom. The objective is to account for the movement between Text and context with the aid of a reformed transmodern idea which is lucid and easy to grasp yet vital and comprehensive. The mentioned key disciplines also functions as bridging disciplines in theology which helps to effectively keep sight of the larger context. For this reason these disciplines receive more attention in the suggested approach. | en_ZA |
dc.description.abstract | Afrikaans: Ballingskap is iets waaruit die kerkvolk altyd so gou as moontlik behoort te kom. Dit geld veral ons teologie. Aan die begin van die een-en-twintigste eeu blyk dit dat beide modernistiese en postmodernistiese ballingskap definitiewe gevare is waarmee rekening gehou moet word in die teologie. Ook die reformatoriese teologie is nie verhewe bo hierdie potensiële ballingskappe nie en kan in die greep beland van skolastiek en modernisme, maar ook mistisisme en postmodernisme. Hierdie studie wil op reformatoriese wyse aan hierdie kwessies aandag gee met ’n transmoderne benadering. Dit is ’n benadering wat ten doel het om die ballingskap van beide modernisme en postmodernisme af te weer terwyl dit die skatte wat te vind is saamneem in die uittog na God se nuwe wêreld. Verantwoording hieroor veronderstel ’n werklikheidsbenadering en werklikheidsbeskouing wat rekenskap kan gee oor bepaalde teologiese, filosofiese en hermeneutiese verbintenisse. Dit word gedoen deur die ontwikkeling van ’n reformatoriese transmoderne idee met behulp van ’n triade: skoonheid, harmonie en wysheid. Dit is ’n benadering wat die doel het om ’n heilsame idee te stimuleer wat berus op aangegrepenheid deur die verbondsdrama in die Woord (skoonheid), verrekening van veelvuldige stemme in God se kerk deur die eeue (harmonie), en prakties-poëtiese verbandlegginge vir die eie konteks (wysheid). Hierdie visie lê met ’n historiese bewussyn teologies, filosofies en hermeneuties verantwoording af teenoor die rasionele, historistiese, talige en sosiale vereensydigings wat by beslissende wendings in die geskiedenis na vore getree het. Tog maak hierdie visie ook dankbaar gebruik van bepaalde ontwikkeling en ontsluiting wat op die genoemde terreine plaasgevind het. Die reformatoriese ontwikkeling van ’n transmoderne idee maak van spesifieke sleuteldissiplines in die teologie gebruik - Bybelse teologie, historiese teologie en apologetiek. Hierdie disciplines word gebruik om die hermeneutiese proses uit drie verskillende gesigspunte - skoonheid, harmonie en wysheid - te benader. Die doel is om die beweging tussen Teks en konteks met behulp van ’n reformatories-transmoderne idee te verantwoord wat bevatlik en tog lewenskragtig en omvattend is. Die genoemde sleuteldissiplines funksioneer ook as brugdissiplines in die teologie wat behulpsaam is om die sig op die groter konteks te behou. Daarom ontvang hierdie dissiplines in die voorgestelde benadering meer aandag. | af |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/1920 | |
dc.language.iso | af | af |
dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Bible -- Theology | en_ZA |
dc.subject | Bible -- Theology -- History | en_ZA |
dc.subject | Postmodern theology | en_ZA |
dc.subject | Apologetics | en_ZA |
dc.subject | Theology, Doctrinal | en_ZA |
dc.subject | Theology, Doctrinal -- History | en_ZA |
dc.subject | Dogma, Development of | en_ZA |
dc.subject | Hermeneutics -- Religious aspects | en_ZA |
dc.subject | Thesis (D.Th. (Dogmatology))--University of the Free State, 2010 | en_ZA |
dc.subject | Postmodernity | en_ZA |
dc.subject | Beauty, harmony and wisdom | en_ZA |
dc.subject | Biblical theology | en_ZA |
dc.subject | Historical theology | en_ZA |
dc.subject | Prolegomena | en_ZA |
dc.subject | Transmodern | en_ZA |
dc.subject | Reformatory theology | en_ZA |
dc.title | Skoonheid, harmonie en wysheid: reformatoriese ontwikkeling van 'n transmoderne idee in die teologie | af |
dc.type | Thesis | en_ZA |