Bemagtiging: ’n geïntegreerde model vir die ontwikkeling van opkomende kontrakteurs in die konstruksiebedryf
dc.contributor.author | Hauptfleisch, A. C. | |
dc.date.accessioned | 2017-02-07T09:51:07Z | |
dc.date.available | 2017-02-07T09:51:07Z | |
dc.date.issued | 2005 | |
dc.description.abstract | English: In this review an empowerment model for construction emerging contractors is described. It is based on experimental research and the continuous ap plication thereof during the last decade in the construction industry in South Africa. The numerous roleplayers which entered the scene over time and their participation are briefly described. An important observation is that the model is composed of generic elements and can probably be applied in the same format in other industries. | en_ZA |
dc.description.abstract | Afrikaans: Hierdie oorsig beskryf ’n bemagtigingsmodel vir opkomende konstruksiekon trakteurs. Dit is gebaseer op eksperimentele navorsing en die deurlopende toepassing daarvan gedurende die afgelope dekade in die konstruksie bedryf in Suid Afrika. Die veeltal rolspelers wat algaande tot die toneel toe getree het se deelname word bondig beskryf. ’n Belangrike waarneming is dat die model uit generiese elemente bestaan en waarskynlik in dieselfde formaat in ander bedrywe toegepas kan word. | af |
dc.description.version | Publisher's version | en_ZA |
dc.identifier.citation | Hauptfleisch, A. C. (2005). Bemagtiging: ’n geïntegreerde model vir die ontwikkeling van opkomende kontrakteurs in die konstruksiebedryf. Acta Structilia, 12(2), 130-138. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 1023-0564 (print) | |
dc.identifier.issn | 2415-0487 (online) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/5564 | |
dc.language.iso | af | en_ZA |
dc.publisher | University of the Free State | af |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Empowerment | en_ZA |
dc.subject | Contractors | en_ZA |
dc.subject | Construction industry | en_ZA |
dc.title | Bemagtiging: ’n geïntegreerde model vir die ontwikkeling van opkomende kontrakteurs in die konstruksiebedryf | af |
dc.type | Article | en_ZA |