Determination of the malting and milling performance of sorghum cultivars
Loading...
Date
2001-05
Authors
Van Loggerenberg, Magdalena
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Consumer demands for sorghum food acceptability stress the need for quality
evaluation of milled and malted products. The aim of this study was to determine the
milling and malting quality of sorghum cultivars with different physical and chemical
qualities.
The malting, physical and milling qualities of 24 sorghum cultivars were investigated
over 2 seasons at 3 localities per season. The most important malting quality
parameters that were identified with the canonical variate analysis were free amino
nitrogen, diastatic power, germinative energy and vigour, compared to polyphenols,
malting loss and water absorption that was identified as less important. From the
canonical variate analysis, the most important physical qualities measured were sieve .
fraction large, hundred kernel weight, water absorption and moisture content and were
used to predict milling quality, while sieve fraction medium and small and meal
fractions were found to be less important. Food quality properties were determined
from roller and abrasive decortication milled meal. The abrasive hardness index,
dehulling index and viscosity were important abrasive decortication milling
parameters, with break 2 bran, break 1 bran, L-values, extraction, break 2 meal, break
1 meal and break 2 grits being important roller milling parameters.
The best malting cultivars were APN 881, NK 286, PAN 8446, PAN 8660, SNK
3443, SNK 3337, SNK 3663, SNK 3939, SNK 3975, PAN 8564, NS 5655, SNK 3860
and NS 5511.
Cultivars with the best physical properties were SNK 3939, SNK 3663, PAN 8061,
PAN 8564, PAN 8171, SNK 3443, PAN 8446, SNK 3337, NK 286, APN 881, SNK
3883, SNK 3975, SNK 3567, PAN 8272 and PAN 8370.
Good abrasive decortication milling property cultivars were APN 881, SNK 3567,
SNK 3863, NK 286, ADV 5010, PAN 8564, SNK 3443, PAN 8370 and PAN 8660.
Good roller milling cultivars were SNK 3883, SNK 3939, PAN 8564, NK 286 and
SNK 3975. Cultivars with multi-functions were NK 286, PAN 8564 APN 881, SNK 3443, PAN
8660, SNK 3939, NS 5655 and SNK 3975 (good malting and milling).
Afrikaans: Die behoefte aan kwaliteitsevaluering van sorghum vermoute- en gemaalde produkte word onderstreep deur verbruikersbehoeftes aan aanvaarbare sorghum voedselprodukte. Die doel van die studie was om die mout- en maalkwaliteit van sorghumkultivars met verskillende fisiese en chemise eienskappe, te ondersoek Die mout-, fisiese- en maalkwaliteite van 24 sorghurnkultivars is ondersoek oor 2 seisoene en by 3 lokaliteite per seisoen. Die belangrikste moutkwaliteitsparameters wat met behulp van. die kanononiese variansieanalise geidentifiseer is, was vry aminostikstof, diastatiese vermoë, kiemkapasiteit en -energie, in vergelyking met polifenole, moutverlies en wateropname wat as minder belangrik geidentifiseer is. Vanuit die kanoniese variansieanslise is siffraksie (groot), honderdpitmassa, waterabsorpsie en voginhoud as die belangrike fisiese eienskappe bepaal en is gebruik vir maalkwaliteitsvoorpellings, teenoor siffraksie (medium en klein) en meelfraksies wat minder belangrik geag is. Roller- en afslyp vermaling is uitgevoer en meel se voedselkwaliteitseienskappe is bepaal. Die afslyphardheidsindeks, afslypindeks en viskositeit was belangrike afslypvermaling maaleienskappe en vir die rollermeule was breuk 1 semel en -meel, breuk 2 semel, -meel en -gruis, ekstraksie en siffraksies belangrik in vergelyking met totale verlies, siffraksie 1, siffraksie 2 en die wat deur die sif gegaan het, soos met behulp van die kanoniese variansieanalise bepaal. APN 881, NK 286, PAN 8446, PAN 8660, SNK 3443, SNK 3337, SNK 3663, SNK 3939, SNK 3975, PAN 8564, NS 5655, SNK 3860 en NS 5511 was die beste moutkultivars. Kultivars met die beste fisiese kwaliteit was SNK 3939, SNK 3663, PAN 8061, PAN 8564, PAN 8171, SNK 3443, PAN 8446, SNK 3337, NK 286, APN 881, SNK 3883, SNK 3975, SNK 3567, PAN 8272 en PAN 8370. APN 881, SNK 3567, SNK 3863, NK 286, ADV 5010, PAN 8564, SNK 3443, PAN 8370 en PAN 8660 het goeie afslypvermalingseienskappe gehad. SNK 3883, SNK 3939, PAN 8564 en NK 286 was die beste rollermeulekultivars. Sommige kultivars het meer as een funksie, naamlik NK 286, PAN 8564 APN 881, SNK 3443, PAN 8660, SNK 3939 en NS 5655 (goeie mout- en maaleienskappe)

Description
Keywords
Sorghum, Malting, Physical properties, Tangential abrasive dehulling device, Roller milling, Diastatic power, Germination, Abrasion/dehulling, Break mills, Milling losses, Viscosity, Sorghum -- Milling, Sorghum -- Processing, Dissertation (M.Sc.Agric (Food Science))--University of the Free State, 2001