Effective implementation of continuing professional development for South African teachers
Loading...
Date
2009
Authors
Steyn, Trudie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The article attempts to satisfy two objectives: to arrive at a clear understanding of
effective professional development (PD) programmes for teachers, and to outline
how key aspects could influence the effective implementation of the National Policy
Framework for Teacher Education and Development in South Africa, in particular
that of CPTD. The article focuses on the following aspects: teachers’ learning,
teachers’ commitment, quality leadership, the school context and requirements
for PD programmes.
Afrikaans: Twee doelwitte word vir die artikel gestel: om ’n duidelike begrip te hê van effektiewe professionele ontwikkelingsprogramme vir onderwysers en om sleutelaspekte te bespreek wat die effektiewe implementering van die Nasionale Beleidsraamwerk vir Onderwysersopleiding en Ontwikkeling kan beïnvloed, in besonder Voortgesette Professionele Onderwysersontwikkeling. Die artikel fokus op die volgende aspekte: onderwysers se leer; onderwysers se toewyding; gehalte leierskap, die skoolkonteks en die vereistes waaraan professionele ontwikkelingsprogramme moet voldoen.

Description
Keywords
Teachers, Teachers’ learning, Teachers’ commitment, Quality leadership, School context, Professional development programmes for teachers
Citation
Steyn, T. (2009). Effective implementation of continuing professional development for South African teachers. Acta Academica, 41(2), 256-279.