The development and validation of a social emotional school readiness scale
Loading...
Date
2009-09-23
Authors
Bustin, Caron
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The first year at school is a major life transition. School readiness assessments do not
always assess social-emotional competence although it is considered to be a key aspect of
successful school adjustment. This omission is compounded by the absence of an appropriate
measure of social-emotional school readiness. Subsequently, this research aimed at the
identification of behaviours that underpin the major social-emotional school readiness
constructs, namely Self Awareness and Regulation, Social Relationships, Empathy and
Coping Skills. A scale, in the form of a questionnaire (BUSSE-SR), was developed for such
assessment.
A convenience sample of 338 Grade R children in Durban, Kwa-Zulu Natal, were evaluated
by their parents and Grade R teachers according to these scales. The same cohort was
assessed the following year by their Grade One teachers in terms of their adjustment to
school and academic performance in Life Skills, Literacy and Numeracy. The results
indicated that the predictive validity of the scales was greater for Grade R teachers than
Grade R parents. Through factor analysis, 28 behaviours of the most valid items were
identified for the final version of the scales. The correlation coefficient for social-emotional
competence and school adjustment, and social-emotional competence and academic
performance, indicated a significant relationship between Self Awareness, Self Regulation,
Social Relationships, Coping Skills and school adjustment and performance in Grade One.
Afrikaans: Die eerste skooljaar verg geweldige aanpassing van the skooltoetreder. Skoolgereedheidstoetse meet nie altyd sosial - en emosionelevlakke nie, alhoewel dit n deurslaggewerde factor is vir suksesvolle aanpas sing op skool. Omdat daar so n groot leemte in die meting van sosiale- en emosionele skoolgereedheid in bestaande skoolgereedheidstoete is, is daar besluit om hierdie navorsing te rig op die identifisering van n gedragspatrone wat sosiale- en emosionelevlakke sal meet. Die volgende gedragsatrone is in hierdie studie gemeet:- Bewustheid van self,Selfbeheer van emosies en gedrag, Sosiale verhoudings,Empatie en Lewensvaardighede. 338 Graad R leerders in Durban KZN is geevalueer deur hul ouers en graad R onderwysers deurmiddel van n vraelys (BUSSE-SR). Dieselfd e groep leerders is in die daaropvolgende jaar deur hul Graad 1 onderwysers geevalueer in terme van hul skoolaanpassing en akademies prestasie. Van die vytig items in die vraelys, is bevind dat 28 gedragspatrone n betekenisvolle verband getoon het met suksesvolle aanpassing and academies prestasie. Die resultate ook dui daarop dat die voorspellingsgeldigheid van die skale vir Graad R onderwysers hoër was as dié vir Graad R ouers. Daar is gevind dat sosi ale- en emosionele skoolgereedheid is met Self-Bewustheid, Self-beheer, Sosiale Verhoudings,Lewensvaardighede en skool aanpasbaarheid en prestasie in Graad 1.

Description
Keywords
Thesis (Ph.D. (Psychology))--University of the Free State, 2007, Readiness for school, Social interaction in children -- Testing, Child development, Social emotional competence, Grade R, Grade One