3D visualization of data from groundwater flow and transport models
Loading...
Date
2000-11
Authors
Bekker, Meintjes
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Groundwater flow and transport models produce large amounts of data, which the human
brain cannot possibly grasp. Taking advantage of the natural abilities of the human vision
system, 3D visualization is often the tool of choice for understanding and communicating
conceptual models, verifying model input, understanding model output, explaining and
communicating conclusions and recommendations, and motivating expenses. A 3D
visualization tool has therefore been developed for intelligence amplification of model data.
The tool is based on a groundwater modeling system (Processing MODFLOW) and makes
use of the results from existing groundwater flow (MODFLOW) and transport models
(MT3DMS, PHT3D and RT3D.). The Visualization Toolkit (vtk), a C++ class library for
visualization was used to render 3D geohydrological objects. Realistic scenes of 3D
geospatial models and 3D distributions of geohydrological properties, such as hydraulic
conductivity, heads and solute concentrations, can be rendered.
The advantages of 3D visualization are evident by applying the visualization tool to case
studies.
Afrikaans: Grondwatervloei- en -transportmodelle produseer groot volumes data wat die menslike brein nie maklik kan verstaan nie. Dit is duidelik wanneer die natuurlike vermoë van menslike visie in ag geneem word, dat 3D-visualisering ‘n goeie manier is om konseptuele modelle te verstaan en oor te dra, modelinvoer te ondersoek, modelafvoer te verstaan, gevolgtrekkings en voorstelle te verduidelik en oor te dra en om uitgawes te motiveer. 3Dvisualiserings sagteware is dus ontwikkel vir intelligensie versterking van modeldata. Die sagteware gebruik as basis ‘n grondwater-modelleringsstelsel (Processing MODFLOW) en maak ook gebruik van bestaande grondwatervloei (MODFLOW) en -transportmodelle (MT3DMS, PHT3D en RT3D.). “The Visualization Toolkit” (vtk) wat uit C++ klasse bestaan is gebruik om 3D geohidrologiese objekte te vertoon. Realistiese tonele van georuimtelike modelle en die 3D verspreiding van geohidrologiese eienskappe soos hidroliesegeleiding, watervlakke en besoedelingskonsentrasies kan vertoon word.

Description
Keywords
Dissertation (M.Sc. (Computer Science and Informatics))--University of the Free State, 2000, Visualization, Computer graphics, Groundwater flow models, Groundwater transport models, Groundwater flow -- Data processing, Visualization -- Data processing