Using multiple-choice questions,short questions and exercises to assess student performance
Loading...
Date
2006
Authors
Jovanovic, Nabo
Latief, Abduraghiem
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Multiple-choice questions, short questions and exercises were used to assess the performance
of students in environmental and water sciences at the University of the
Western Cape (Bellville, South Africa). The objectives were to evaluate and compare
these three assessment methods, and to indicate which were particularly appropriate
for the various modules and academic years. Altogether 136 test and examination
papers were marked. Students generally performed better in multiple-choice questions
compared to short questions, while their performance on short exercises was the
poorest. No significant difference in performance was found between the academic years.
Multiple-choice questions are suitable for large classes, but short questions and exercises
are recommended as they facilitate the assessment of conceptual knowledge and
practical problem-solving skills.
Afrikaans:Meerkeusevrae, kortvrae en kortoefeninge is gebruik om die prestasie van studente in omgewings- en waterwetenskappe aan die Universiteit van die Wes-Kaap te evalueer. Die drie evalueringsmetodes is vergelyk om te bepaal watter evalueringsmetode geskik is vir die verskillende modules en akademiese jaarvlakke. ‘n Totaal van 136 toetsen eksamenvraestelle is nagesien. Studente het beter gevaar met die meerkeusevrae as met die kortvrae, terwyl die kortoefeninge die swakste was. Daar was geen betekenisvolle verskille in die uitslag oor die akademiese jaargroepe nie. Meerkeusevrae is meer geskik vir groter klasse, maar kortvrae en kortoefeninge vergemaklik die evaluering van konseptuele kennis en praktiese vaardighede.

Description
Keywords
Student performance, Environmental and water sciences, Multiple-choice questions, Short questions, University of the Western Cape, Assessment methods
Citation
Jovanovic, N., & Latief, A. (2006). Using multiple-choice questions, short questions and exercises to assess student performance. Acta Academica, 38(1), 233-252.