Om argitektuur te skryf
Loading...
Date
2005
Authors
Le Roux, S.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Since the 1830s, along with the the founding of the first Institutes for Archi
tecture, journals began to be published. They promoted the adopted duty of
the Institute to protect the works and status of its members. These journals
were mostly written by architects for architects, which led to the situation that
arguments seldom met with a response outside the profession, and caused
the discourse between architect and public to be frustrated. This state of
affairs is possibly injurious to architects themselves, and it is stated that it is not
all that difficult to write intelligibly about architecture. A similar experience in
South Africa is highlighted.
Afrikaans: Sedert die jare dertig van die negentiende eeu het vaktydskrifte, saam met die stigting van die eerste Institute vir Argitektuur, die lig gesien. Hulle het die Institute se opgeneemde plig om lede se werk en status te beskerm en te bevorder, propageer. Hierdie Joernale is meestal deur argitekte vir argitekte geskryf. Dit het daartoe gelei dat die argumente selde buite die beroep weerklank gevind het en die gesprekke tussen argitek en publiek frustreer is. Argitekte word moontlik self deur hierdie toestand benadeel en daar word gestel dat dit nie so moeilik is om verstaanbaar oor argitektuur te skryf nie. Die soortgelyke ondervinding in Suid Afrika word uitgelig.

Description
Keywords
Architecture, Institute, Journal, Magazine, Writing
Citation
Le Roux, S. (2005). Om argitektuur te skryf. Acta Structilia, 12(2), 139-154.