Images of European youth at the turn of the century as reflected in the autobiographies of three Jewish writers: Arthur Schnitzler, Stefan Zweig and Ernst Toller
Loading...
Date
1999
Authors
Knobloch, Hans-Jorg
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
Afrikaans: In hierdie artikel word aan die hand van die outobiografieë van drie Duitstalige outeurs 'n beeld van die Europese jeug van 'n eeu gelede weergegee. Drie temas word ondersoek: ouerhuis en skool, liefde en seksualiteit asook politiek en gemeenskap. Dit blyk dat die jeug van toentertyd nie gelukkiger was as die jeug van vandag nie. Op die gebied van opvoeding is die klem meer op strengheid as op toegeneentheid geplaas, in die skool meer op drilwerk as op bevordering van die intellek. Die eerste liefdesavonture het wel nog die opwinding van die misterieuse gehad, maar is deur (seksuele) skynheiligheid en vrees vir sifilis bederf. Die meeste jeugdiges het ten minste nog in 'n veilige wêreld opgegroei, maar selfs die is ten einde van die negentiende eeu deur toenemende nasionalisme en antisemitisme oorskadu.
Description
Keywords
German authors, European youth, Home and school, Love and sexuality, Politics and community
Citation
Knobloch, H. (1999). Images of European youth at the turn of the century as reflected in the autobiographies of three Jewish writers: Arthur Schnitzler, Stefan Zweig and Ernst Toller. Acta Academica, 31(2), 47-62.