A critical review of the effectiveness of the Department of Labour (DoL) Occupational Health and Safety (OH&S) Inspectorate in relation to the construction industry in South Africa
Loading...
Date
2008
Authors
Geminiani, Franco
Smallwood, John
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Irrespective of all the efforts made by the Department of Labour (DoL) and other relevant stakeholders to improve construction occupational health and safety (OH&S) performance, there is still a very high level of accidents and fatalities in South Africa. Injuries and accidents to workers help no community in any nation. The construction industry in South Africa is generally known to be one of the most hazardous and has one of the most dismal OH&S records among all industrial segments with an unacceptably high level of injuries and fatalities resulting in considerable human suffering. A doctoral study was recently conducted with the aim of investigating the effectiveness and performance of the DoL OH&S Inspectorate in South Africa. Information was sought and obtained from various respondents including civil and building contractors, OH&S consultants, project managers, DoL inspectors, and designers by means of questionnaires. The research identifies interventions which could contribute to a significant reduction in the number of accidents, which in turn is likely to result in: a reduction in the cost of accidents (CoA); a reduction in the cost of workers’ compensation insurance; alleviation of fatalities, injuries, pain and suffering, and a reduction in the indirect CoA to society and the national health care system. The salient findings of the study are presented and elucidate that the DoL OH&S Inspectorate is not effective in terms of OH&S relative to the construction industry in South Africa. Conclusions and recommendations included reinforce the need for a reviewed OH&S Inspectorate model framework. The structured normative model consists of fundamental elements which guide to improve the effectiveness of the DoL OH&S Inspectorate. The findings of the study with recommendations are included.
Afrikaans: Ten spyte van die Departement van Arbeid en ander betrokke rolspelers se pogings om die prestasie van die Beroepsgesondheid en Veiligheid in die konstruksiebedryf te verbeter is daar nogsteeds ’n baie hoë vlak van ongelukke en sterftes in Suid-Afrika. Beserings en ongelukke van werkers het ’n baie negatiewe uitwerking op die gemeenskap en die samelewing. Die konstruksiebedryf in Suid-Afrika is oor die algemeen bekend as een van die mees gevaarlike en het een van die powerste rekords onder al die nywerheidsegmente met ’n on aanvaarbare hoë vlak van ongelukke en sterftes wat lei tot geweldige menslike leiding. ’n Doktorale studie is onlangs uitgevoer met die doel om die doeltreffendheid en prestasie van die Departement van Arbeid se Beroepsgesondheid en Veiligheidsinspektoraat in Suid-Afrika te ondersoek. Inligting is deur middel van vraelyste van verskeie respondente verkry. Hierdie respondente sluit in siviele en boukontrakteurs, Beroepsgesondheid en Veiligheidskonsultante, projekbestuurders, inspekteurs en ontwerpers van die Departement van Arbeid. Die navorsing identifiseer intervensies wat kan bydra tot ’n betekenisvolle afname in die aantal ongelukke. Dienooreenkomstige beteken dit ook ’n afname in die koste wat ongelukke meebring, vergoeding wat werkers vir ongelukke eis, verligting van sterftes, beserings, pyn en lyding en die indirekte koste van ongelukke vir die gemeenskap en die nasionale gesondheidsorgstelsel. Die belangrikste bevindings van die studie wat uitgelig en waarop uitgebrei word, is dat die die Departement van Arbeid se Beroepsgesondheid en Veiligheid in die konstruksiebedryf nie doeltreffend is nie. Gevolgtrekkings en aanbevelings beklemtoon die behoefte aan ’n hersiende Beroepsgesondheid en Veiligheidsinspektoraat raamwerk model. Die gestruktuurde normatiewe model bestaan uit fundamentele elemente wat kan lei tot die verhoging van die doeltreffendheid van die Beroepsgesondheid en Veiligheidsinspektoraat van die Departement van Arbeid.

Description
Keywords
Effectiveness, Occupational health and safety, Inspectorate
Citation
Geminiani, F., & Smallwood, J. (2008). A critical review of the effectiveness of the Department of Labour (DoL) Occupational Health and Safety (OH&S) Inspectorate in relation to the construction industry in South Africa. Acta Structilia: Journal for the Physical and Development Sciences, 15(2), 5-28.