The spirituality of a preacher in African context : reflections from the life and ministry of the apostle Paul
Loading...
Files
Date
2003-06
Authors
Keta, Tsotetsi David
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The subject spirituality is very popular in these days. There are different
ways in which people try to give a definition to it. Some people see it as a
personal feeling in his inner-most, which we consider as too narrow.
Other scholars see it as something pertaining to a particular way of life,
which is too one-sided. In this study we try to show how the subject
spirituality is comprehensive and embraces the whole life of a person
before God.
In the history of the church we encounter moments when certain
teachings were held so high as if that would constitute the whole teaching
of the Bible. The rescue from this pitfall was brought about by the
Reformation of the sixteenth century when people returned to the Bible.
A scramble to Africa came also with the spread of Christianity. The
carriers of the message were not all people of the same stock and also
their motives were not the same - there were gospel missionaries,
travellers, traders and also imperialists.
Amidst all these competing streams there was a not so clear
understanding of the cultures of the nationals with the result that there
appeared to be tension between culture and Christianity. This study
highlights some of these cultural aspects in order to enlighten the church
so that it will devise ways of bringing the gospel holistically.
African spirituality needs be informed of reformation spirituality as
entailed in both Testaments of Scripture. In this study the ministry of the
apostle Paul is taken as a case study for both the preacher and his flock,
especially Philippians. Suggestions are given to the preacher as to how
he can enhance his ministry.
Afrikaans: Die onderwerp spiritualiteit is baie popuier vandag. Daar is verskillende maniere van hoe die mense dit probeer definieer. Sommige sien dit as 'n persoonlike innerlike gevoel - en dit is vir ons te· skraal. Ander sien dit as iets wat net betrekking het op 'n spesifieke manier van lewe, en dit is te eensydig. En hierdie studie probeer ons om te wys dat spiritualiteit alles omvattend is vir mens se lewe voor God. En die geskiedenis van die kerk kryons momente waar sekere leerstel1ings benadruk is as of dit alleen die hele Bybelse leer is. Die Reformasie van die sestiende eeu het bevryding vanuit hierdie stuk gebring toe die mense weer na die Bybel teruggekom het. Die stroming van mense na Afrika het saam gekom met die verspreiding van Christendom. Die draers na die evangelie boodskap was nie almal mense van dieselfde soort nie, en so was hulle motiewe ook nie dieselfde nie - hulle was sendelinge, reisigers, handelaars en ook imperialiste. Onder hierdie strominge was daar nie duidelike begrip van die kultuur van die inboorlinge nie met die gevolg dat daar' spanning gewees het tussen die kultuur en christenskap. Die studie toon hierdie kulturele aspekte aan met die oog op die kerk sodat hy sy boodskap holisties kan verkondig. Die Afrika .spiritualiteit benodig die refonnatoriese spiritualiteit soos verstaan uit die Ou- en Nuwe Testament. In hierdie studie word die bediening van die apostel Paulus voorgehou as voorbeeld vir die prediker en sy kudde. Later word suggesties gegee van hoe hy sy bediening aantreklik kan maak.

Description
Keywords
Church Fathers, Culture, Death, Divining, Early Church, Ecumenicalism, Evangelicalism, Greek Fathers, Group-work, Healing, Humanism, Hunting, Illness, Life, Lobola, Marriage, Methodism, Monastic Spirituality, Mysticism, Philosophy of education, Pietism, Possession by the spirit, Preacher, Protestants, Reformation, Religion, Revelation, Spirituality, Stokvel, Taboo, Totem, Tradition, World View, Blacks -- Religion, Black theology, Thesis (Ph.D. (Practical Theology))--University of the Free State, 2003